-
SPITSROKER – SLAP DEEG KOEKSISTERTJIES
SPITSROKER – SLAP DEEG KOEKSISTERTJIES 1¼ koppie koekmeel 1¼ koppie melk 5 eetlepels botter/margarien knippie sout 4 eiers Verhit melk, sout en botter saam tot kook punt. Voeg die koekmeel by en kook tot gaar sodat koekmeel nie meer aan die kante van die pot vasklou nie. Laat effens afkoel en roer die eiers een […]
Recipe by Ida Bouwer
-
MAAK JOU EIE NEUTERIGE KORINGMEEL
MAAK JOU EIE NEUTERIGE KORINGMEEL Goeie plaasvervanger vir Nutty wheat… probeer gerus. Gelykstaande aan 3.5 koppies = 500 g 2 koppies koekmeel 1 koppie bruin broodmeel 1 koppie semels Meng goed saam en gebruik in die plek van “nutty wheat” meel. 2 cups cakeflour 1 cup brown breadflour 1 cup bran Mix together and use […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PANCAKES
PANCAKES “It’s freezing in Cape Town! Pancake season.” 1 cup cake flour 1 teaspoon baking powder pinch salt 1 cup of water ½ cup of milk 2 eggs cinnamon sugar Mix cake flour, baking powder and salt well. In another bowl whisk water, milk and eggs together. Pour dry mix to wet mix and whisk […]
Recipe by Wadi Wadi
-
BEESVLEIS- EN KAASPASTEI
BEESVLEIS- EN KAASPASTEI “Steak and cheese pie…’n NZ classic (al stry die Aussies met ons hieroor!). Heerlik op ‘n koue wintersaand.” 700 g beesskenkel, in blokkies gesny 2 eetlepels koekmeel olie vir vlakbraai 1 ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekap 250 g sampioene, gesny 1½ koppies wortel, gerasper 500 ml beesekstrak 2 eetlepels tamatiepasta 2 teelepels […]
Recipe by Wadi Wadi
-
LEKKER PIESANG- EN HAWERMOUTMUFFINS
LEKKER PIESANG- EN HAWERMOUTMUFFINS Lekker piesang- en hawermoutmuffins gebak. Dis vinnig en maklik en ook vullend. Warm met so bietjie botter op saam ‘n koppie tee.” 2 koppies koekmeel 2 eiers 1 koppie hawermout 2 teelepels bakpoeier 1 koppie melk 5 eetlepels botter, gesmelt 1 eetlepel olie 1 teelepel fyn kaneel ½ teelepel koeksoda ½ […]
Recipe by Wadi Wadi
-
FANTASTIESE KARRINGMELKBESKUIT
FANTASTIESE KARRINGMELKBESKUIT Resep en foto: Elaine Steyn Steyn “Vandag is beskuitdag en ek vermoed dat ek nog nie die resep op die groep gedeel het nie. Ek bak slegs hierdie resep vir die afgelope 26 jaar, omdat geen ander resep aan my vereistes voldoen nie. Dit was my man se oorlede ouma se resep. Om […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MARIE SE ROOISPIKKEL BOONTJIESOP
MARIE SE ROOISPIKKEL BOONTJIESOP Ek het gister boontjiesop gemaak met: 1 pakkie rooispikkel boontjies, oornag in water laat lê 1 kg beesvleis, opgesny 6 murgbene ½ bossie pietersielie, gekerf ½ bossie sopseldery, gekerf 1 ui, gerasper 4 aartappels, gerasper 4 wortels, gerasper sout en peper, na smaak soya sous Plaas alles in groot kastrol met […]
Recipe by Letitia
-
SPUR SE GEURIGE BIEFSTUK REPIES (STEAK)
SPUR SE GEURIGE BIEFSTUK REPIES (STEAK) Ek het vanoggend gelees op die blad waar iemand gevra het oor Spur se Spicy Beef resep. Ek het toe daai idee gevat en so lyk my probeerslag. 500 g biefstuk 1 groterige uie, stukkies gesny 250 g sampioene, gesny sout en peper, na smaak 100 ml Nando’s peri […]
Recipe by Letitia
-
CAJUN KEKERERTJIESLAAI
CAJUN KEKERERTJIESLAAI Resep en foto: Michelle Bekker 1 blik kekerertjies in water, dreineer en druk goed droog 1 eetlepel koekmeel 2 eetlepels cajun speserye olie vir braai Plaas kekerertjies in ‘n ziplock sakkie saam met die koekmeel en die cajun speserye. Meng deeglik deur. Braai kekerertjies in ‘n paar lepels olie tot effe kraakerig. Slaai […]
Recipe by Letitia
-
HOENDERNOEDELSOP
HOENDERNOEDELSOP Resep en foto: Ronell Visser Gouws 1 groot ui, fyn gekerf ½ soetrissie (greenpeper), fyn gekerf ½ pak vars sampioene, gesny 1 eetlepel knoffel 2 tot 3 groot hoender borsies 2 blokkies hoenderaftreksel 1 blik heel pitmielies 1 handvol spaghetti, in klein stukkies gebreek 1 aartappel, gerasper 1 wortel, gerasper 1.5 liter water 400 […]
Recipe by Ida Bouwer


















