-
RIENIE SE HERDERSPASTEI
RIENIE SE HERDERSPASTEI Maalvleis: 500 g maalvleis 1 ½ koppie gemengde groente wat ontdooi is (gevriesde groente) 1 blik (410g) tamatiesmoor 1 ui geskil en fyn gekerf 1 eetlepel “crushed garlic” ½ teelepel “chillie flakes” 1 teelepel “Italian herbs” 4 eetlepels suiker 2 teelepels sout peper na smaak 4 eetlepels balsamiese asyn Kapokaartappels: 4 aartappels […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HOENDER, KEKERERTJIE EN EIERVRUGKERRIE MET KLAPPERMELK
HOENDER, KEKERERTJIE EN EIERVRUGKERRIE MET KLAPPERMELK Resep en foto: Elsabie Templeton Maak eers die kerriesous en sit dan die stukkies gesnyde hoender borsies by sodat die hoender nie te lank kook en kliphard word nie. 1 groot ui, gekap 1 teelepel knoffel, gerasper of fyngedruk 2 teelepels gerasperde vars gemmerwortel sap van 1 suurlemoen 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BROCCOLI SOUP
BROCCOLI SOUP 2 cups water 4 cups chopped fresh broccoli 1 cup chopped celery 1 cup chopped carrots ½ cup chopped onion or spring onion 6 tablespoons butter, cubed 6 tablespoons flour or self raising flour 3 cups chicken broth 2 cups low fat milk 1 tablespoon minced fresh parsley 1 teaspoon onion salt ½ […]
Recipe by adamcloete -
ELSABIE SE ROTIS
ELSABIE SE ROTIS Foto en resep: Elsabie Templeton Freshly made cumin and za’atar rotis with last night’s left over butter chicken. Utterly rich and decadent. I added a teaspoon each of cumin seeds and za’atar (blend of crushed dried oregano, marjoram, thyme, salt and sometimes also sumac with is a deep red dried berry from […]
Recipe by Stien Rust -
ROCKY ROAD STAFIES
ROCKY ROAD STAFIES Foto en resep: Maranda Van Dam Die resep van my beste buurvrou wat sy iewers in ‘n boks al vir baie lank wegsteek om dit eendag te bak- so bly ek kon probeer, en nou steek ek die eindproduk weg en eet skelm-skelm as niemand kyk nie. 200 g donker sjokolade 200 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CINNAMON ROLLS
CINNAMON ROLLS Photo and recipe: Renee Van Blerk Cupido Dough ½ cup (115 g) unsalted butter, melted 2 cups (500 ml) full cream milk, warm to the touch ½ cup (100 g) sugar 1 pack instant yeast (10 g) 5 cups (625 g) flour 1 teaspoon baking powder 2 teaspoons salt Filling ¾ cup (170 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
WAYNE SE BOLOGNAISE
WAYNE SE BOLOGNAISE Elkeen glo aan sy eie bolognaise geheim. Hierdie een werk vir my! Maak dit so ‘n paar dae vooruit en vries dit wat oorbly! Hierdie bolognaise sous is perfek vir die maak van lasagne. Heerlik op broodjies en in jafels. Goeie opsie vir ontbyt. 50 ml botter 50 ml olyfolie 2 eetlepels […]
Recipe by WayneDugmore
-
MAKLIKE DONUTS
MAKLIKE DONUTS Resep en foto: Gillian Kruger Vermeulen Foto 2: Benhet Nieuwenhuis Foto 3: Corrie Volschenk (Ek het toe die donuts met Bliss jogurt gemaak. Baie lekker uitgekom.) Foto 4: Lizl Smythe – het vanoggend gou gemaak beslis ‘n wenner 2 koppies bruismeel knippie sout 1 koppie Griekse jogurt (niks meer, al lyk dit te […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS Die casserole kan met bees of skaap vleis ook gemaak word. Dit is regtig die beste op ‘n koue aand en die Parmesan dumplings gee daardie ekstra geur aan die dis. Ek sal dit verseker weer maak, dit was HEERLIK! Casserole: ½ cup plain flour salt and pepper 1 kg […]
Recipe by Rina Kleinhans
- ‹ Previous
- 1
- …
- 926
- 927
- 928


















