-
PIESANG- EN NEUTE MUFFINS
PIESANG- EN NEUTE MUFFINS Resep: Bernadene Daniell Prinsloo Foto: Ansie Broekman Ek het vanoggend die resep gebak, het die gesmelte botter met sonneblom olie vervang en dis heerlik! 12 groot muffins en 2 mini broodjies uitgekry. 2 Muffins opgeproe 🤭 Ek het vanoggend die resep gebak, het die gesmelte botter met sonneblom olie vervang en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GREEN PAPAJA RELISH
GREEN PAPAJA RELISH Recipe posted and photo: Petré Van Jaarsveld Ek het altesaam 9 kg gekook en ook die rosyntjies weggelaat.. 1.5 kg (3 pounds) green papaya, peeled, seeded, chopped coarsely 2 medium brown onions (300 g), chopped coarsely 4 cloves garlic, chopped finely 2 cm (¾-inch) piece fresh ginger (10g), grated 3 fresh long […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PAPAJA- EN TAMATIEPIEKELS
PAPAJA- EN TAMATIEPIEKELS Foto: Petré Van Jaarsveld – ek het die sultanas en rosyne uitgelos. 750 ml gekapte groen papaja 500 ml gekapte tamaties 3 uie, geskil en gekap 5 ml rooipeper of na smaak 15 ml sout 15 m gekneusde gemmerwortel 250 ml sultanas en pitlose rosyne, gemeng 250 ml asyn 250 ml suiker […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PAWPAW CAKE- PAPAJA KOEK
PAWPAW CAKE- PAPAJA KOEK Recipe: Tannie Poppie Coetzer Photo: Liezel Van der Merwe 500 ml koekmeel 2 jumbo eiers 125 ml margarien 5 ml bakpoeier 125 ml gekapte neute 375 ml melk 325 ml suiker 5 ml vanilla geursel 250 ml fyn Papaja 2 ml sout Sif droë bestanddele saam. Meng margarien tot baie sag. Voeg […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PORK RIB BASTING AND GLAZE FOR AIR FRYER
PORK RIB BASTING AND GLAZE FOR AIR FRYER Recipe and photo: Lee Ann Ferrue Adjust quantities to taste. A 2:2:1:1 ratio of BBQ sauce, ketchup, soy sauce, and honey is a great starting baseline. pre-cooked ribs ketchup barbecue sauce soy sauce honey Warm the Glaze: Combine the ketchup, barbecue sauce, soy sauce, and honey in […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
KOEJAWELVLATERT
ongeveer 2 ureKOEJAWELVLATERT Resep: Rachelle Reyneke Foto geplaas deur: Meisie van der Colff Kors: 2 x 200 g pakkies tennisbeskuitjies, fyngemaal 150 g botter, gesmelt Meng die beskuitjiekrummels met die botter en druk vas in die voorbereide bak om kors te vorm. Vulsel: 15 ml gelatien 500 ml dik vla klaar gemaak 250 g roomkaas 1 blik […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HOË PROTEIN SLAAI MET TUNA
HOË PROTEIN SLAAI MET TUNA Resep en foto: Riette Perold Slaai: 1 blikkie tuna 1 blikkie kekkerertjies (chickpeas) ½ komkommer fyn gesny 1 rooi ui fyn gekerf 1 wiel feta in blokkies 4 gekookte eiers opgesny sout en suurlemoensap na smaak dill “pickles” na smaak Sous: groot skep griekse jogurt bietjie balsamiese “glaze” Plaas al […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PANCAKE TACOS
PANCAKE TACOS Recipe and photo: Lee Ann Ferrue I made these 2 days ago. I call them Pancake Tacos 🤭 I used a waffles recipe but cooked them on a flat iron pan as pancakes. Filled with honey, strawberries and cream. 1¾ cups cake flour 2 tablespoons sugar 1 tablespoon baking powder 1¼ cups milk […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VISVINGER MOUSSAKA
VISVINGER MOUSSAKA Resep en foto: Petré Van Jaarsveld Ek was lus vir lasagne en ek wou ook mousaka gehad het.. Maak toe maar die dis so tussen die twee met visvingers. 3 groterige eiervrugte, in plat skywe geny en in oyfolie gebraai tot sag 1 liter witsous, nie te styf nie Vir die sous: 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ARGENTYNSE PANNEKOEKE
ARGENTYNSE PANNEKOEKE Resep geplaas deur Wayne Dugmore Foto: Wayne Dugmore So….. Ek loop laas week deur die winkels en daar is die Sarie Kos tydskrif met die lekkerste pannekoeke voor op die buiteblad. Ek koop die tydskrif daar en dan vir die resep. 2 koppies melk 3 eiers 2 koppies koekmeel ½ koppie strooisuiker 2 […]
Recipe by Rina Kleinhans











