-
KITS MIELIEBROODJIE
KITS MIELIEBROODJIE Resep en foto: Marlene Mouton Carstens Bak jou broodjies in klein blombakkies, gee dan vir elke gas sy/haar eie broodjie. 1 pak bruismeel (500 g) 5 ml sout (1 teelepel) 1 blik geroomde suikermielies (410 g) 2 eiers 60 ml melk (¼ koppie) 25 ml kookolie (2 eetlepels) Stel oond op 190°C. Smeer […]
Recipe by Rina Kleinhans -
FILLET EN TONG MOSTERDROL
FILLET EN TONG MOSTERDROL Resep en foto: Rina Kleinhans Indien tong op jou spyskaart is daar brand ‘n lekker vuur, probeer gerus hierdie alternatief. Tong: 1 heel beestong, vars of gepekel 1 groot ui op gesny 1 groot wortel, in ringe gesny 6 knoffel vingertjies plat gedruk ½ teelepel heel swart peperkorrels 6 heel naeltjies […]
Recipe by Rina Kleinhans -
OSTRICH COTTAGE PIE WITH A TWIST
OSTRICH COTTAGE PIE WITH A TWIST Photo and recipe: Angela Landsberg I made cottage pie with ostrich mince and butternut mash tonight. Was delicious! 500 g ostrich mince 1 tablespoon olive oil 1 onion, chopped 1 fat clove garlic, chopped 2 carrots, chopped 1 cup red wine 1 cup beef stock 1 cup frozen peas […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPEL- EN UIEKOEKIES
AARTAPPEL- EN UIEKOEKIES Resep geplaas en foto: Lisinda Blaauw 1 eetlepel (15 ml) bruinsuiker 1 eetlepel (15 ml) Balsamiese-asyn 1 eetlepel (15 ml) rooiwynasyn 1 rooi ui, in ± ½ cm ringe gesny 3 medium aartappels, gerasper 2 teelepels (10 ml) roosmaryn, grof gekap 1 groot eier, liggies geklits. 2 eetlepels (30 ml) botter, gesmelt […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HILDA SE DADELVINGERS
HILDA SE DADELVINGERS Resep geplaas deur Marie Rheeder Troskie Foto: Wilna Dorfling Hilda van 7 de laan se dadel vingers net in blokkies gesny Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. Hilda vertel: Dis trooskos vir mense wat moeg is na liggaam, siel en gees. Wees maar gereed om met die tweede bakslag die bestanddele […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUISGEMAAKTE BEESVLEIS BURGERS
TUISGEMAAKTE BEESVLEIS BURGERS Resep en foto: Christelle van Rooyen Patties: 500 g maalvleis 2 snye bruinbrood in water geweek en fyngemaak, druk meeste water uit 3 eetlepels knoffel en roosmaryn speserye of enige van jou keuse 1 teelepel fyn wit- of swartpeper 1 teelepel paprika 4 eetlepels olie vir gaarmaak Plaas al die bestanddele in […]
Recipe by Marlene
-
KOEKIEDEEG KAASKOEKPASTEI
KOEKIEDEEG KAASKOEKPASTEI Resep en foto: Elizabeth Haupt Ek het my gunsteling koekieresep gebruik om ‘n koekiepastei met ‘n kaaskoekvulsel te maak en die res van die deeg in ‘n muffinvormpan geskep met ‘n sjokolade-ganache-vulsel. Koekiedeeg: 525 g suiker 375 g bak margarien 3 eiers 15 ml vanilla geursel 3 teelepel bakpoeier 3 teelepel koeksoda 5 […]
Recipe by Marlene
-
GIDEON SE UIEBALLE
GIDEON SE UIEBALLE Resep en foto: Gideon Louw Ek het vir my en vroulief hierdie heerlike uieballe gemaak in my rooipannetjie oppie kole en dit was baaaaaie lekker!! klein uitjies 1 koppie koekmeel gemeng met speserye van jou keuse 2 eiers geklits fyn broodkrummels olie om in te braai Skil ‘n klompie klein uietjies. Sny […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SLAPPAP POFFERS MET ‘N TWIST
SLAPPAP POFFERS MET ‘N TWIST Resep aangepas en foto: Rina Kleinhans 1 koppie slap mieliepap ½ koppie kapokaartappels ½ koppie bruin broodmeel 1 teelepel bakpoeier knippie paprika knippie sout 1 eier 1 koppie gerasperde kaas olie vir diepbraai Meng alles saam en bak lepels vol in warm olie tot bruin en bros. Dreineer op kombuispapier. […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUNA-AARTAPPELSLAAI MET EIERS
TUNA-AARTAPPELSLAAI MET EIERS Resep en foto’s: Christelle van Rooyen 1 blik Lucky Star tuna, soutwater gedreineer 3 medium gekookte aartappels 3 medium agurkies, opgesny 3 medium eiers, fyngedruk/gerasper 2 eetlepels blatjang 1 handvol sprietuie (garlic chives), fyngekerf (uit my tuin) vars pietersielie na smaak, opgekerf fyn wit- of swartpeper na smaak paprika na smaak bietjie […]
Recipe by Stiena











