Your Recipe Blog

SLAPPAP POFFERS MET ‘N TWIST

Avatar photo
Recipe by
| Servings: ongeveer 15

SLAPPAP POFFERS MET ‘N TWIST

Resep aangepas en foto:  Rina Kleinhans

  • 1 koppie slap mieliepap
  • ½ koppie kapokaartappels
  • ½ koppie bruin broodmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • knippie paprika
  • knippie sout
  • 1 eier
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • olie vir diepbraai
  • Meng alles saam en bak lepels vol in warm olie tot bruin en bros. Dreineer op kombuispapier.
  • Omdat dit ‘n vingerhappie is werk die 15ml / eetlepel baie goed.
  • Geniet dit as jy probeer.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page