-
HOENDERMAALVLEIS KERRIE EN RYS
HOENDERMAALVLEIS KERRIE EN RYS Resep en foto: Christelle van Rooyen· 500 g hoendermaalvleis ±1 koppie water 1 medium ui 1 medium rooi soetrissie (green pepper wat verkleur het) 250 g vars groenboontjies 2 eetlepels Rajah kerriepoeier 15 m asyn 1 teelepel borrie 2 eetlepels bruinsuiker sout en peper na smaak 1 eetlepel knoffelvlokkies 2 eetlepels […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VINNIGE ERTJIESOP
VINNIGE ERTJIESOP (onder ‘n halfuur) Resep en foto: Lorraine Weitz Brand Ideaal (en vinnig) vir die koue winters!! Resep by my oudste seun gekry. Hy maak dit graag. 2 blikkies ertjies 1 blikkie “Mild and Spicy” Chakalaka 3 blikkies water 1 blikkie melk sout en peper na smaak Keer 2 blikkies ertjies met brine en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GROENTESOP MET OF SONDER MAALVLEIS
GROENTESOP MET OF SONDER MAALVLEIS Resep en foto: Christelle van Rooyen 500 g fyn gekerfde vars groenbone 500 g maalvleis (opsioneel) 3 liter kookwater 3 beesblokkie ekstrak 2 uie fyn gesny 3 medium wortels gerasper 2 medium aartappels gerasper sout en kruie na smaak 2 bees ekstrak blokkies 1 koppie kleinerige pasta (opsioneel) 1 of […]
Recipe by Tasha
-
HOENDER- EN GROENTESOP MET KOOL
HOENDER- EN GROENTESOP MET KOOL Resep en foto: Christelle van Rooyen 1 kg gemengde hoenderstukke 3 liter kookwater 3 hoender ekstrak blokkies 3 gerasperde wortels 2 gerasperde aartappels 2 fyn gesnyde medium uie 350 g gekerfde groenbooontjies ¼ fyn gesnyde koolkop 1 koppie gebreekte spaghetti of skulp noedels knoffel vlokkies swart peper paprika sout gedroogte […]
Recipe by Tasha
-
SUURDEEG -PLANTJIE EN -BROOD
SUURDEEG -PLANTJIE EN -BROOD Resep en foto: Zani Beukes Hierdie is my suurdeegplantjie wat net met meel en water gevoer word en dormant in die yskas kan bly vir weke sonder ‘n voer. Meng in ‘n glasfles of houer met ‘n deksel: 50 g meel 50 g lou water Roer goed en plaas deksel ligweg […]
Recipe by Tasha
-
TEA BISCUITS
TEA BISCUITS Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim These tastes a lot like tennis biscuits, it’s very easy to make and it’s made without eggs. 90 g butter ¾ cup icing sugar 2 tablespoons golden syrup ¼ cup sunflower oil 1 teaspoon milk powder 1 teaspoon baking powder 1 teaspoon bicarbonate of soda ½ cup dessicated […]
Recipe by Marlene
-
VARS BORRIE VAN GROND TOT GEDROOG
VARS BORRIE VAN GROND TOT GEDROOG Metode en foto’s: Petro Borchard Ek het ‘n paar jaar gelede borrie knoetse geplant, net om te eksperimenteer. Dit van ‘n wyle voor dit groot genoeg is om regtig te oes, maar ek het gister ‘n hele klomp geoes. Ek het laas jaar nie dadelik die proses om skille […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
AARTAPPEL MUFFINS
AARTAPPEL MUFFINS Resep en foto: Rina Kleinhans Ek het weer vandag die laaste bietjie “oorskiet” in die yskas gebruik om iets mee te maak, want ek hou nie daarvan om enige kos weg te gooi nie. Dit is wat ek gebruik het vir hierdie heerlike muffins. My resep het net 4 groot muffins gemaak, want […]
Recipe by Rina Kleinhans -
OUTYDSE KONFYTTERTJIES
OUTYDSE KONFYTTERTJIES Resep en foto: Amanda Austen – Regte Jam-tertjies 5 x 250 ml koekmeel 10 ml koeksoda 500 ml suiker 2 ml sout 10 ml kremetart 180 ml melk 3 eiers 125 g margarien of botter konfyt vir binne die tertjies Opsioneel: eier en melkmengsel vir bo-oor verf Voorverhit die oond tot 180°C. Klits […]
Recipe by Leora
-
STEAK AND NOODLES
STEAK AND NOODLES Recipe and photo: Jennifer Oakley Quantities of ingredient are to you own personnel likes and tastes. steak of you choice ginger garlic powder paprika pinch of ground cinnamon Preheat the oven to 450ºF or 200+ºC. Season the steak with the spices to your taste. Sear the seasoned steak in a hot cast […]
Recipe by Marlene











