-
ELSABIE SE SWARTWOUDKOEK
ELSABIE SE SWARTWOUDKOEK Resep en foto: Elsabie Templeton “Ek bak my kookwater olie-sjokolade koek resep (omdat hy so klam en geurig is). Dit rys nie so geweldig hoog nie dus sny ek nie die lae middeldeur nie. As ek ‘n ekstra hoë koek wil hê bak ek net 4 losboompanne se koek. Ek sprinkel so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SPESIALE GRANADILLA- OF BESSIEKOEK
SPESIALE GRANADILLA- OF BESSIEKOEK Resep en foto: Susan Lockem “Goeie môre..Soos belowe, spesiale granadilla koek wat ook met met ander vrugte gebak kan word.” Vir die bessiekoek, gebruik die bessie opsie van die resep. 250 g kunsbotter (bak margarien) 375 ml strooisuiker 4 groot eiers 750 ml koekmeel 25 ml bakpoeier 1 blikkie granadillamoes of […]
Recipe by Wadi Wadi
-
QUAVADILLASTROOP
QUAVADILLASTROOP Resep en foto: Petra Venter Ek het nog quavadillas gehad en dus vandag hierdie koeldrankstroop gekook. Dis maklik en lekker. Jy kan quavadillas of granadillas gebruik. Jy kan hierdie resep maklik verklein of vergroot. Dis heerlik verfrissend as koeldrank, met koue water of sodawater gemeng. 16 koppies suiker 4 koppies quavadillapulp (die pitte) 3 […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
ANGELKOEK (TUISNYWERHEID STYL)
ANGELKOEK (TUISNYWERHEID STYL) Resep geplaas deur Andre Heunis soos gevind op facebook Resep verskaf deur Rala Van Jaarsveld Strauss (Lig, fyn, hou vla perfek vas) Deel 1: Warm melk sponskoek(3 lae) 4 groot eiers, kamer temperatuur 1½ koppies (300 g) suiker 2 koppies (250 g) koekmeel 2 teelepels bakpoeier ¼ teelepel sout 1 koppie (250 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
JAPIE SE VARKVLEISPOTJIE
JAPIE SE VARKVLEISPOTJIE Resep en fotos: Japie Smit Hier is my aangepaste weergawe van “Op reis met jou potjie” se varkvleis potjie sonder die kapana spice. Ek het hom heelwat aangepas. Ek het dit vandag gemaak. Dit was uitsonderlik lekker. 1 kg varkvleis van jou keuse 4 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny 2 […]
Recipe by Dalene
-
SJOKOLADE BRUINTJIEKOEK IN DIE LUGBRAAIER
SJOKOLADE BRUINTJIEKOEK IN DIE LUGBRAAIER Resep en foto: Sanet le Roux Wil net sê dis my EIE resep wat ek uitgewerk het 🙂 1 koppie bruismeel 2 eiers 1 koppie kookwater 4 eetlepels olie ½ bakkie Nutella sjokolade in blokkies Meng alles saam. Skep mengsel in gespuite foeliebak of ‘n bak vir die lugbraaier. Stel […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
CREAM CHEESE PIE PASTRY
CREAM CHEESE PIE PASTRY Recipe tested and photo: Elsabie Templeton The pastry is rich, tender and flaky, ideal for savory and sweet pastries and tartlets. I got 380 g of raw dough. 250 ml (140 g) cake flour 2 ml salt 125 g cold butter 125 g cream cheese or smooth cottage cheese Sift flour […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
CHICKPEA AND SPINACH CURRY
CHICKPEA AND SPINACH CURRY Recipe tested and photo: Lyrene De Jager Here is a nice and easy recipe that I tried. It was really flavorful and quick to make. 1 yellow onion 1 large garlic clove 1 teaspoon grated ginger 1 tablespoon coconut oil or olive oil 6 cups baby spinach leaves or chopped spinach […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
BOEREWORS EN KEKERERTJIE QUICHE
BOEREWORS EN KEKERERTJIE QUICHE Resep aanpassing: Adrian Olivier Foto: Adam Cloete Resep aangepas uit ‘n resep in die Ostrich Meat Recipe Book. Vulsel: 300 g boerewors 1 groot eetlepel botter 1 medium grootte fyngekapte ui 1 fyngemaakte knoffeltoontjie 340 g blikkie kekerertjies, gedreineer 2 groot eiers, liggies geklits 250 ml jogurt (of room) ¾ koppie […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BOEREWORS PAELLA
BOEREWORS PAELLA Foto en resep geplaas deur Adam Cloete Ek het gisteraand hierdie resep van Johan van Lelyveld gedoen. Kan dit aanbeveel, want dis heerlik. 800 g goeie boerewors, duim grootte gesny* 1 groot ui, ringe gesny 1 rooi soetrissie, repe gesny 1 groen soetrissie, repe gesny 1 geel soetrissie, repe gesny 6 knoffelhuisies, gekneus […]
Recipe by Rina Kleinhans


















