Your Recipe Blog

SANET SE HOENDERSOP MET SAMPIOENE

Avatar photo
Recipe by
Cook: ongeveer 3 ure

SANET SE HOENDERSOP MET SAMPIOENE

Resep en foto: Sanet Le Roux

  • 6 stukke hoender opgekook en fyn gesny, hou die vloeistof
  • 3 wortels in dun ringetjies
  • 1 bos seldery gekerf
  • 1 blikkie sampioene of 1 pakkie vars sampioen gekerf
  • 1 blik pitmielies
  • 1 blikkie roomsoort mielie (sweetcorn)
  • 2 pakkies hoenderroomsop aangemaak met bietjie water
  • 2 pakkies 2min noodles
  • vars pietersielie fyn gekerf
  • Kook al die vars groente vir 1 uur tot sag in genoeg water.
  • Voeg die hoender en aftreksel by die groente en geur met sout en pepper. Kook vir nog ‘n uur.
  • Voeg die pitmielies, sampioene en room mielies by.
  • Kook goed deur vir 15 minute.
  • Voeg die hoenderroomsop en 2min noodles by.
  • Sit stoofplaat baie stadig en prut tot alles gaar is.
  • Versier met vars pietersielie.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page