-
MIKROGOLF TUNA EN “CHIPS” TERT
MIKROGOLF TUNA EN “CHIPS” TERT 170g (1 blikkie) tuna, gedreineer 1 medium ui, opgekerf 50 ml blatjang 50 ml mayonnaise 2 eiers, geklits 100 ml volroommelk 125 g (1 groot pak) kaas en uie chips (fyngemaak) 200 ml cheddar kaas, gerasper Bespuit ‘n 20cm mikrogolfvaste bak met kleefwerende kossproei. Braai die ui in bietjie olie […]
Recipe by Dalene -
KARAMEL VLAKOEK
KARAMEL VLAKOEK Beslag: 4 ekstra groot eiers, geskei 50 ml koue water 250 ml suiker 250 ml koekmeel 25 ml mielieblom 2 ml bakpoeier 1 ml sout Vulsel: 130 ml botter 250 ml strooisuiker 500 ml melk 80 ml vlapoeier 250 ml room 5 ml karamel geursel 15 ml stooisuiker 15 ml karamel kitspoeding poeier […]
Recipe by Dalene -
CURRY MINCE FRIKADELLE
CURRY MINCE FRIKADELLE Ek het gister hierdie baie ligte kerrie frikkadelle gemaak en ons het dit baie geniet. Die 1 kg maalvleis maak 18 – 20 heerlike sappige frikadelle. 1 kg of beef mince 1 onion grated Salt to taste 1 teaspoon cumin powder ½ teaspoon turmeric 1 tablespoon of chicken braai masala 2 tablespoons […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HOW TO HALF A RECIPE
HOW TO HALF A RECIPE FULL RECIPE HALF RECIPE 1 cup ½ cup ¾ cup 6 tablespoons ⅔ cup ⅓ cup ½ cup ¼ cup ⅓ cup 2 tablespoons plus 2 teaspoons ¼ cup 2 tablespoons 1 tablespoon 1 ½ teaspoon Photo: Rina Kleinhans
Recipe by Stien Rust -
PYNAPPEL- EN WAATLEMOENSKILKONFYT
PYNAPPEL- EN WAATLEMOENSKILKONFYT 1 kg pynappel 1 kg waatlemoenskil, net die wit, sien nota 2 lemoene of lemoensap heel gemmerstukke na smaak 2 kg suiker ± 2 eetlepels suurlemoensap Maal of snipper die vrugte tot baie fyn, voeg gemmer na smaak by. Plaas die vrugtemengsel en suiker in ‘n groot genoeg kastrol op die stoof […]
Recipe by Marlene Potgieter -
BACON, EGG AND CHEESE MUFFINS CUPS
BACON, EGG AND CHEESE MUFFINS CUPS 1 tablespoon salted butter 1 medium bell pepper, finely chopped ¼ cup spring onions, chopped 10 large eggs ¼ cup heavy whipping cream ½ teaspoon salt ½ teaspoon ground black pepper 12 cherry tomatoes, chopped 1 tablespoon parsley, chopped 6 slices bacon, cooked and chopped 1 cup cheddar cheese, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
WENKE OM HOENDER TE BRAAI TOT DIE VEL KRAKERIG IS
WENKE OM HOENDER TE BRAAI TOT DIE VEL KRAKERIG IS Daleen Rademeyer: Hoe braai mens ‘n heelhoender oor die kole dat die velletjie regtig egtig “crispy” is. Ons kan nie rotisserie gebruik nie. Help dit om botter onder die vel te smeer? Raad asb. Letitia Delport Nish: Asyn doen wondere, smeer dit met ‘n kwassie […]
Recipe by Marlene Potgieter -
HOTDOG’S MET ‘N TWIST
HOTDOG’S MET ‘N TWIST 12 hotdog rolletjies 1 blikkie tamatie en uie smoor 12 gerookte Viennas gerasperde kaas van u keuse feta kaas Voorverhit die oond tot 180ºC. Sny die hotdog rolletjies aan die bo kant oop en pak in ‘n oondpan wat met nie-kleefwerende middel gespuit is, met die oopkante na bo. Verdeel die […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VARKWORSIE- EN PERSKEGEREG
VARKWORSIE- EN PERSKEGEREG 8 varkworsies, in stukke gesny 1 groot gekapte ui ½ soetrissie, opgekerf 50 ml tamatiesous 50 ml Worcestersous 50 ml blatjang 410 g blikkie perskeskywe Braai ui, soetrissie en varkworsies saam in bietjie olie. (sny varkworsies in 2 of 3 stukkies elk). Voeg die 3 souse by en meng deur. Voeg die […]
Recipe by Rina Kleinhans -
RABBIT PIE
RABBIT PIE 1 medium rabbit, in pieces 1 onion, chopped 5 cloves 3 bay leaves salt pepper 1 tablespoon mixed herbs 1 punnet mushrooms ½ packet mushroom soup oil for frying 1 packet puff pastry Preheat oven as per puff pastry packet. Chop an onion, fry it a bit and put the meat pieces on […]
Recipe by Leora