-
AANPASBARE KARRINGMELKBESKUIT
AANPASBARE KARRINGMELKBESKUIT Dis ‘n resep wat ek altyd gebruik van my vriendin. Het vandag net muesli en sonneblom sade ingesit. 1 kg bruismeel 250 g botter 2 eiers 5 ml sout 10 ml bakpoeier 250 ml suiker 250 ml karringmelk Smelt botter in ‘n kastrol. Voeg suiker by roer tot opgelos. Voeg melk by en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CREAM CHEESE FILLED CARROT MUFFINS
CREAM CHEESE FILLED CARROT MUFFINS Batter: 2 ½ cups cake flour ½ cup sugar ¼ cup light brown sugar (firmly packed) ½ teaspoon baking powder ¼ teaspoon baking soda 1 ½ teaspoon cinnamon ¾ teaspoon ground ginger ¾ teaspoon salt 2 large eggs ¾ cup water 80 ml vegatable oil 1 cup grated carrots Cream […]
Recipe by Rina Kleinhans -
LOMARI SE KARRINGMELKBESKUIT
LOMARI SE KARRINGMELKBESKUIT 1 kg koekmeel 250 g wooden spoon botter 2 eiers 5 ml sout 10 ml bakpoeier 4 teelepels krematart 2 teelepels koeksoda 350 ml suiker 400 ml karringmelk 125 ml room sjokolade skuifies (chocolate chips) Sif die meel, bakpoeier, krematart, sout, koeksoda en suiker saam. Smelt die botter en klits die eiers […]
Recipe by Tasha -
MAKLIKE HONDEBESKUITJIES
MAKLIKE HONDEBESKUITJIES 2 ½ koppies koekmeel 2 ½ koppies semels 1 teelepel bakpoeier ½ koppie grondboontjiebotter (sonder xylitol) 1 koppie kookwater Sif meel en bakpoeier saam. Voeg semels by. Meng kookwater en grondboontjiebotter en giet oor meelmengsel. Meng met hande tot ‘n sagte hanteerbare deeg. As mengsel te droog is, voeg water by en meng […]
Recipe by Tasha -
VLOEIBARE SEEP VIR WASMASJIEN
VLOEIBARE SEEP VIR WASMASJIEN Rasper die volgende saam: 1 koekie Sunlight Seep (ek verkies Lavender geur) 1 koekie Oxy Ultrawash / Vanish Superbar Meng die volgende by: 1 koppie waspoeier Giet genoeg kookwater oor die seepmengsel en roer tot al die seep opgelos is. Moenie dit laat staan en later weer terugkom nie, dit word […]
Recipe by Marika -
PETRE SE BOBOTIE SONDER ROSYNE
PETRE SE BOBOTIE SONDER ROSYNE My eie resep. Die rosyne hou ek maar liewers vir poeding. 1 kg maalvleis 2 groot uie, gekap en gebraai in water en olie tot sag en deurskynend 1 medium geelwortel, fyn gerasper 1 klein appel, fyn gerasper 2 eetlepels fyngekapte seldery blare 4 snye brood, in melk of water […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PIETER’S PICKLED PORK BELLY/LEG
PIETER’S PICKLED PORK BELLY/LEG 3 kg pork belly or leg Pickle: ¾ cup course salt 4 bay leaves whole garlic 2 teaspoons black pepper 5 cloves 1 stick of rosemary 1 tablespoon thyme 1 tablespoon cumin seeds 2 tablespoons dried parsley 2 onions cut in think slices 2 lemons 1 cup white wine vinegar 1 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PETRE SE BOONTJIEBREDIE
PETRE SE BOONTJIEBREDIE Sommer genoeg gekook vir nog ‘n keer. Bredies is mos eers die volgende dag lekker. 3 groot uie, gekap 6 naeltjies 6 wonderpeperbessies 1 teelepel peperkorrels ¾ koppie water bietjie kookolie 2 kg skaapvleis (ek het 1 kg skenkels en 1 kg nek gebruik) 2 knoffelhuisies fyngekap 2 kg gekerfde groenbone 5 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BAKED PASTA SHELLS WITH BUTTERNUT, RICOTTA AND PORK
BAKED PASTA SHELLS WITH BUTTERNUT, RICOTTA AND PORK 1 large butternut, peeled and cubed 1 onion, sliced thickly ¾ cup milk ¾ cup vegetable stock 4 pork sausages, removed from casings dried sage 2 cups spinach (optional) 3 cloves garlic 16 – 20 jumbo conchieglie pasta shells, cooked al dente 250 g – 400 g […]
Recipe by Rina Kleinhans -
FUDGE VIR BEGINNERS
FUDGE VIR BEGINNERS Die maklikste fudge resep ooit. 1 blik kondensmelk 500 g versiersuiker 2 teelepels vanilla geursel botter om pannetjie mee te smeer Meng alles saam (dis baie styf). Smelt oor medium hitte en laat prut. Roer heeltyd en vanaf dit prut neem dit ongeveer 12 minute (jy sal sien kleur verander). Keer uit […]
Recipe by Rina Kleinhans