-
BROODROLLETJIES MET FYN AARTAPPELS
BROODROLLETJIES MET FYN AARTAPPELS Het vandag broodrolletjies probeer maak. Die resep maak 30 – 36 rolletjie en dit is Tannie sus Dreyer se resep wat ek gebruik het. 1 koekie gis of 2 – 3 teelepels droë gis 1 koppie melk 1 koppie water 125 g margarien 1 koppie vars gekookte, fyngemaakte aartappels 2 eiers […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEBAKTE AMARULA-TERT
GEBAKTE AMARULA-TERT Resep wat ek by vriendin gekry het – lekkerste tert wat ek ooit geëet het. Meng saam en laat afkoel: 60 ml kakao 125 ml kookwater Beslag: 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Stroop: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CORRIE SE STAATMAKER DEGIE VIR PASTEITJIES
CORRIE SE STAATMAKER DEGIE VIR PASTEITJIES Kosmaters vertel: “ek het al letterlik honderde vleistertjies op bestelling hiermee gebak – maklik, vinnig, goedkoop en lekker”. Deeg: 2 koppies koekmeel 230 g margarien (Stork) ½ koppie kookwater sout Gooi margarien in kookwater – na rukkie sal dit heeltemal smelt. Voeg by meel en meng. O ja, so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GIDEON SE POTBROOD MET ALTENATIEWE
GIDEON SE POTBROOD MET ALTENATIEWE Alternatiewe: Dit is ons gewone deegresep waar ‘n koppie gerasperde kaas, ‘n pakkie bacon wat vooraf gaargemaak en gesnipper is asook twee teelepels droë knoffel saam met die deeg in geknie is. Die deeg word dan opgedeel en groterige balle gemaak wat in ‘n halwe koppie gesmelte botter gerol word […]
Recipe by Nicolette Papas -
HEERLIKE KOOLBREDIE
HEERLIKE KOOLBREDIE Daar is twee geheime wanneer jy koolbredie maak: Die kool moet in kookwater lê en die vleis moet baie bruin gebraai word. Hoe bruiner die vleis, hoe bruiner is die kool. (6 – 8 porsies – sowat 3 uur) 2 middelslag-kopkole 30 ml olyfolie 1,5 kg lam-stowevleis (stewing lamb) sowat 500 ml warm […]
Recipe by adamcloete -
WAFFLES WITH CAKE FLOUR
WAFFLES WITH CAKE FLOUR (recipe makes 9 squares) With the REAL thing! Sunday night treat. 2 eggs, separated 7,5 ml sugar 2,5 ml salt 500 ml cake flour 250 ml milk 10 ml baking powder 60 ml melted butter 2,5 ml vanilla essence Sift the dry ingredients together. Add the beaten egg yolks and melted […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MEALIE BREAD
MEALIE BREAD 1 ¾ cups corn, fresh of tinned 1 cup milk 2 eggs ¼ cup honey ¼ cup melted butter 1 ½ cups cheddar cheese, grated 2 jalapeno chillies, chopped Mix together: 1 cup corn meal, fine ¾ cup plain flour 1 tablespoon baking powder ½ teaspoon salt Pre-heat oven to 200 ºC. Roughly […]
Recipe by Nicolette Papas -
ALMA SE PAMPOEN-PASTEI
ALMA SE PAMPOEN-PASTEI As nie soet genoeg, strooi met kaneelsuiker na smaak, maar glo my dit is heerlik soet, en die kaneelsuiker is nie nodig nie. Dit is regtig heerlik!! 2 koppies gaar pampoen 4 eiers, geklits 2 blikkies kondensmelk 2 teelepels kaneel 1 teelepel neutmuskaat 1 teelepel gemengde speserye of gemmer 1 rol blaardeeg […]
Recipe by adamcloete -
TWEE AANMEKAAR LAMSBOUDE IN DIE WEBER
3 ureTWEE AANMEKAAR LAMSBOUDE IN DIE WEBER Ons Vadersdag ete vir die beste liefste pa en man. Lamsboude aan mekaar gehou. Saam met pampoen, room spinasie, sout wortels, sout groen bone en die slaai was beet. Boude soos volg gaar gemaak: 100 ml Worcester sous 100 ml Worcerster sous braai mix (braai sout) 100 ml suurlemoen […]
Recipe by Stien Rust -
ANTOINETTE’S PERFECT BASMATI RICE
ANTOINETTE’S PERFECT BASMATI RICE Ek gaan nooit weer rys brand nie! You’ll note that using the microwave does not save time off the traditional stove-top method, but faster is not the issue here, better is. 1 cup unrinsed Basmati rice salt 4 cups boiling water Put rice and boiled water in a big microwave-safe dish […]
Recipe by Stien Rust


















