-
TUNA- EN KEKERETJIESLAAI
TUNA- EN KEKERETJIESLAAI Resep en foto: Christelle van Rooyen 1 blikkie kekerertjies (chickpeas), gedreineer 1 blikkie tuna in water, gedreineer 1 groot wortel, grof gerasper ½ koppie grof gerasperde cheddar kaas 3 medium agurkies, gesny óf gerasper, opsioneel 1 klein ui, fyn gesny Aromat na smaak 2 eetlepels suurlemoensap oor gesprinkel Meng al die bestanddele […]
Recipe by Tasha
-
TANNIE BOTTIE SE HEERLIKE BEESVLEISBREDIE IN DIE PRUTPOT
TANNIE BOTTIE SE HEERLIKE BEESLVEISBREDIE IN DIE PRUTPOT Resep en foto: Elna Erasmus Hierdie lekker, geurige beesvleisbredie word stadig in ’n elektriese prutpot gaargemaak. Die vleis word sag en die geure trek heerlik saam – perfekte trooskos vir ’n koue dag. 1 kg beesvleis vir bredie, in blokkies gesny 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap […]
Recipe by Tasha
-
GRONDBOONTJIE NAKKIES
GRONDBOONTJIE NAKKIES Resep: Corrie Ludik Foto en kommentaar: Carina van Niekerk Ek het 3 kg grondbone present gekry en ons gesin eet dit nie eintlik nie. Ek onthou toe dat my oorlede tannie altyd die grondboontjies met die suiker lagie op gemaak het. Gaan soek toe op die blog en vind die resep. Dit lyk eenvoudig, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GRANADILLAKOEK
GRANADILLAKOEK Resep en foto: Elaine Steyn Ek was gister baie lus vir granadilla koek soos my ouma gemaak het, maar sy het nie resepte gehad nie en sommer uit haar kop aangemaak. Vandag is ek self ‘n ouma en ek’t het sommer my lemoenkoek se resep aangepas hiervoor, want ek het nie ouma se resep […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
MA RUTH SE KLAPPERROOM HOENDERKERRIE
MA RUTH SE KLAPPERROOM HOENDERKERRIE Resep en foto: Suretha Jansen de Swardt 8 – 10 hoender porsies, afgewas 1 groot ui, fyngekap 2 – 3 knoffelhuisies 1 blik 400 g heel geskilde tamaties 250 ml klapperroom 1 groen soetrissie, nie te grof gekap nie olie 1 teelepel fyn gemmer (vermeerder na smaak/grootte –maak myne hoogvol) […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BACON, EGG AND CHEESE BREAKFAST CASSEROLE
BACON, EGG AND CHEESE BREAKFAST CASSEROLE Recipe tested and photo: Melissa Ann Vermeulen Note from Melissa Ann Vermeulen – It was quite nice. I’m sure you could add extras to it, like mushrooms, peppers, etc. 6 large eggs 2 cups milk 1 teaspoon salt ½ teaspoon dry mustard 6 – 9 slices, cubed bread 12 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VEGGIE WRAP WITH COTTAGE CHEESE
VEGGIE WRAP WITH COTTAGE CHEESE Recipe and photo: Elsabie Templeton 1 medium to large carrot, coarsely grated 1 medium to large potato, coarsely grated 1- 2 large zucchini, coarsely grated 1 cup grated mozzarella 2 eggs beaten with a fork Spices of choice or salt and pepper (I used Robertsons Aromatic Roast Potato) Squeeze any […]
Recipe by Leora
-
WORTELKONFYT
WORTELKONFYT Resep en foto: Helena Erasmus Ek het net die een botteltjie gekry en ‘n bietjie op die piering. 500 g grof gerasperde wortels 350 g suiker 2.5 ml gemmer suurlemoensap (twee spuite) knypie sout Kook die wortels in water tot sag en dreineer. Voeg suiker en gemmer by en laat kook weer ‘n rukkie. […]
Recipe by Tasha
-
CURRANT AND CINNAMON LOAVES
CURRANT AND CINNAMON LOAVES Recipe and photo’s: Elsabie Templeton I baked a deliciously soft currant and cinnamon loaf (actually it made 2 small loaves) from a Snowflake raisin recipe I reworked a bit. It’s got vibes of hot cross buns. Tin size is 22 x 11 x 7 cm. 500 g Eureka Mills white bread flour […]
Recipe by Stien Rust -
PRUIM, BOSBESSIE (CRANBERRY) EN SULTANA BLATJANG
PRUIM, BOSBESSIE (CRANBERRY) EN SULTANA BLATJANG Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk 28 pruime, op gesny pitte verwyder 3 uie, gesny 1 koppie sultanas 1 koppie gedroogde bosbessies 3 koppies bruinsuiker 3 koppies asyn ½ teelepel fyn naeltjies 2 teelepels fyn gemmer 3 hoogvol teelepels fyn knoffel 2 teelepels sout 2 teelepels geelsout (Magic […]
Recipe by Wadi Wadi











