-
HEERLIKE MOUSSE VIR MOUSSEKOEK OF VERSIERSEL
HEERLIKE MOUSSE VIR MOUSSEKOEK OF VERSIERSEL Resep en foto: Frans van Rensburg 1 pak (400 g) SPAR se Quick mousse (wit of sjokolade) 3 koppies koue melk 1 x 150 g Bourville donker Sjokolade slab of enige sjokolade van jou keuse (nie bak sjokolade nie) Plaas die moussepoeier en melk in die menger en klits […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHEESE STEAK POUTINE
CHEESE STEAK POUTINE Recipe and photo: Jennifer Oakley This is so good!! If I use choose curds instead of regular cheese ( the last time I made it) my kiddo’s will even eat it minus the onion! Quantities depends on the amount of portions you want to serve. fries (homemade or frozen) onions green pepper […]
Recipe by Tasha
-
KLASSIEKE PIZZADEEG
KLASSIEKE PIZZADEEG Foto’s: Juanri Van Der Walt 3 ¼ koppies koekmeel 1 ¼ koppies warmwater 2 eetlepels kookolie 1 eetlepel suiker 1 teelepel sout 1 pakkie (7g-10 g) gis Aktiveer die gis: Meng die warm water en suiker in ‘n klein bakkie. Strooi die droë gis bo-oor en laat dit vir ongeveer 5 – 10 […]
Recipe by Stien Rust -
GARLIC ROLLS WITH A TWIST
GARLIC ROLLS WITH A TWIST Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim 6 store bought rolls, cut into quarters 1 cup of milk 100 g of melted butter handful of chopped rosemary or any herbs of choice 1 tablespoon of crushed garlic ½ teaspoon salt 1 teaspoon black pepper 250 ml fresh cream 1 cup of grated […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HEERLIKE KERRIE VARKSTERTJIES
HEERLIKE KERRIE VARKSTERTJIES Resep en foto: Gideon Louw Ek’t amper my vingers ook opgeëet. 7 varkstertjies, skoongemaak en in ‘n oondbak gepak 1 groot ui, grof gekerf 1 teelepel sout 1 teelepel peper 2 teelepels rissievlokkies Strooi gekapte uie oor die stertjies saam met ‘n ½ koppie water. Sprinkel sout, peper en rissievlokkies oor. Bedek […]
Recipe by Marika -
VINNIGE SEMELBESKUIT
VINNIGE SEMELBESKUIT Resep geplaas deur Renate Strydom Engelbrecht 500 g snowflake bran muffin mix ½ koppie klapper ½ koppie okkerneute, grof gekap 2 eiers 125 ml olie 330 ml melk Meng die muffin mix, eiers, olie en melk volgens die aanwysings op die verpakking. Voeg die klapper en neute by en meng deur. Skep in […]
Recipe by Tasha
-
TUNA- EN KEKERETJIESLAAI
TUNA- EN KEKERETJIESLAAI Resep en foto: Christelle van Rooyen 1 blikkie kekerertjies (chickpeas), gedreineer 1 blikkie tuna in water, gedreineer 1 groot wortel, grof gerasper ½ koppie grof gerasperde cheddar kaas 3 medium agurkies, gesny óf gerasper, opsioneel 1 klein ui, fyn gesny Aromat na smaak 2 eetlepels suurlemoensap oor gesprinkel Meng al die bestanddele […]
Recipe by Tasha
-
TANNIE BOTTIE SE HEERLIKE BEESVLEISBREDIE IN DIE PRUTPOT
TANNIE BOTTIE SE HEERLIKE BEESLVEISBREDIE IN DIE PRUTPOT Resep en foto: Elna Erasmus Hierdie lekker, geurige beesvleisbredie word stadig in ’n elektriese prutpot gaargemaak. Die vleis word sag en die geure trek heerlik saam – perfekte trooskos vir ’n koue dag. 1 kg beesvleis vir bredie, in blokkies gesny 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap […]
Recipe by Tasha
-
GRONDBOONTJIE NAKKIES
GRONDBOONTJIE NAKKIES Resep: Corrie Ludik Foto en kommentaar: Carina van Niekerk Ek het 3 kg grondbone present gekry en ons gesin eet dit nie eintlik nie. Ek onthou toe dat my oorlede tannie altyd die grondboontjies met die suiker lagie op gemaak het. Gaan soek toe op die blog en vind die resep. Dit lyk eenvoudig, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GRANADILLAKOEK
GRANADILLAKOEK Resep en foto: Elaine Steyn Ek was gister baie lus vir granadilla koek soos my ouma gemaak het, maar sy het nie resepte gehad nie en sommer uit haar kop aangemaak. Vandag is ek self ‘n ouma en ek’t het sommer my lemoenkoek se resep aangepas hiervoor, want ek het nie ouma se resep […]
Recipe by Marlene Potgieter












