-
VERSKEIE KORSLOSE QUICHE RESEPTE
VERSKEIE KORSLOSE QUICHE RESEPTE BASIESE KORSLOSE QUICHE Resep: Celeste Glöss Ek maak myne met die volgende basiese bestanddele. 1 koppie room 1 koppie gerasperde Cheddar kaas 4 eiers Smeer ‘n tertbak, grootte van jou keuse. Meng die vulsel van jou keuse, spinasie, feta, broccoli, ekstra cheddar, oorskiet maalvleis, enige iets werk. Skep die vulsel in […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
ASPERSIE- EN SAMPIOENSOUTTERT
ASPERSIE- EN SAMPIOENSOUTTERT Resep en foto: Petra Venter “Moes nou vinnig iets aanmekaarslaan vir ‘n funksie. Het toe hierdie staatmakerresep van my gemaak. Ek het my souttert met aspersies en sampioene gemaak. Vinnig, maklik en lekker. Die basiese resep maak een klein souttert. Dit is ‘n heerlike resep. Geniet.” BASIESE SOUTTERT 125 g ham of […]
Recipe by Wadi Wadi
-
BRAAI BEDRUIPSOUS / BRAAI BASTING SAUCE
BRAAI BEDRUIPSOUS / BRAAI BASTING SAUCE Resep en foto’s: NM Swanepoel Soos met baie van my resepte pas ek maar aan tot ek tevrede is. Die sous ruik en smaak heerlik by ‘n braai. Moet nie skaam wees om ‘n botteltjie sous en smeer kwas saam te vat indien jy by ander mense braai nie. […]
Recipe by Rina Kleinhans -
DATE AND BANANA LOAF
DATE AND BANANA LOAF Recipe and photo: Angela Woods Schubach I had a few over-ripe bananas so I whipped up a date and banana loaf. 125 g soft butter 125 g brown sugar 2 eggs 5 ml vanilla essence 3 large ripe bananas, mashed 100 g chopped dates 5 ml bicarb 80 ml hot water […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KOESKOES MET BOTTERSKORSIE
KOESKOES MET BOTTERSKORSIE Resep en pos en foto: Benhet Nieuwenhuis Nota: Gebruik net die helfte van die koeskoes. 1 kg botterskorsie, geskil en in blokkies gesny 2 eetlepels kookolie 2,5 ml fyn kaneel knypie sout 4 eetlepels strooisuiker bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 rooi soetrissie, in blokkie 1 eetlepel gekapte vars pietersielie 4 grasuie, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PERFECT BASE FOR PASTA SAUCE
PERFECT BASE FOR PASTA SAUCE Recipe and photo’s: Elsabie Templeton Made a favourite again last night as I have a flood of cherry tomatoes. cherry tomatoes feta – 1 block – see photo onions – cut in big pieces 4 big garlic cloves Spices: dried thyme, salt and freshly ground black pepper olive oil 2 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GRANNY’S CHOCOLATE LOAF
GRANNY’S CHOCOLATE LOAF Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim My granny was a simple baker and loved to bake different loaf cakes. She had no fancy equipment but her baking was so tasty. I still use her recipes and they are the best. This is a perfect tea cake and so effortless to make. Very moist […]
Recipe by Leora
-
TUISGEMAAKTE SOETSUUR SOUS
TUISGEMAAKTE SOETSUUR SOUS Resep en foto: Annelizle Botha Heerlike “sweet and sour” sous wat ek maak, ek hou dit in die yskas, maar gebruik dit so vinnig, want my gesin is baie lief daarvoor. 1 koppie pynappelsap 1 blik pynappels, stukke of fyn ¾ koppie bruinsuiker 1/3 koppie rysasyn of gewone asyn 3 eetlepels tamatiesous […]
Recipe by Leora
-
AMERICAN RICH WHITE DOUGH
AMERICAN RICH WHITE DOUGH Recipe from “Art of Cooking” by Carolié de Koster. Recipes tested and photo: Elsabie Templeton American rich white dough is a deliciously tender and fine textured bread dough. Ideal for hamburger and hot dog rolls. 10 g sachet instant yeast 625 ml lukewarm water 1 egg 125 ml sunflower oil 15 […]
Recipe by Marika -
AARTAPPELGEBAK MET VARIASIE VIR 20 MENSE
AARTAPPELGEBAK MET VARIASIE VIR 20 MENSE Resep geplaas: Riana Havenga Ek het die een gemaak met spekstukkies, sampioene en1 pakkie wit uiesoppoeier Rommerig, kaaserig en perfek vir ’n groot geselskap. 5 kg aartappels, geskil en dun gesny 2 groot uie, fyn gesny, opsioneel 1,5 liter room (of 1 liter room + 500 ml melk om […]
Recipe by Rina Kleinhans











