-
LOW GI BUTTERMILK RUSKS
LOW GI BUTTERMILK RUSKS Recipe posted by Juanita Vermeulen Photo: Juanita Vermeulen Ek het ook beskuit gebak. Heerlik uitgekom en sopas klaar uitgedroog. 3 cups cake flour 2 cups oat bran 1 cup whole wheat Pronutro 1 cup sugar 50 ml baking powder 125 ml canola oil 2 eggs 500 ml low fat buttermilk/maas/plain yogurt […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUNA-VORM VIR KLEIN STOLVORM
OornagTUNA-VORM VIR KLEIN STOLVORM Resep geplaas en foto: NM Swanepoel Ek gebruik ‘n spesifieke klein Tupperware vorm vir die resep en die hoeveelhede is daarvoor aangepas. 1 blikkie tuna in water, gedreineer, fyn gemaak ½ ui, fyngekap ½ groen soetrissie, fyngekap stukkie komkommer, pitte verwyder, fyngekap 15 ml gelatien, opgelos in 50 ml kookwater, 30 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CHICKPEA SAVOURY BALLS IN AIRFRYER OR IN OIL
CHICKPEA SAVOURY BALLS IN AIRFRYER OR IN OIL Recipe and photo: Elna McKenzie “Delicious snack or lunch with salad.” 1 tin chickpeas, drained ½ cup oats ¼ cup chopped cilantro ½ cup cold rooibos tea or water 1 tablespoon olive oil ½ teaspoon salt Put all in food processor, pulse until all fine. Roll into […]
Recipe by Wadi Wadi
-
SOETSUUR PIQUANTÉ-RISSIES OF PEPPADEWS
SOETSUUR PIQUANTÉ-RISSIES OF PEPPADEWS Resep en foto: Jan Salti Viljoen Ek het die “Mad Hatter” rissies gebruik, dit is bykans dieselfde as die Piquanté-rissies of peppadews wat hitte aanbetref. Klein bietjie warmer en dit is heelwat groter as ‘n peppadew en is by vele kwekerye beskikbaar. Oornag pekel: 700 – 800 g rissies 800 ml […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
SJOKOLADE-SPLINTER KOEKIES
SJOKOLADE-SPLINTER KOEKIES Resep en foto: Jan Salti Viljoen Die effense growwer sout- en karamelkombinasie is heerlik. 8 eetlepels gesoute botter 1 eier ½ koppie witsuiker ¼ koppie bruinsuiker ¼ teelepel bakpoeier ¾ teelepel medium growwe sout 1 teelepel karamelgeursel 1 ½ koppie koekmeel ½ koppie sjokolade splinters Meng al die bestanddele goed saam tot ‘n […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
ROOMDEEG VIR SOET-EN SOUTTERTJIES
ROOMDEEG VIR SOET-EN SOUTTERTJIES Resep geplaas deur Cathy Coetzee Resep getoets en foto: Petré van Jaarsveld Ek gebruik dit vir tertjies soet of sout. My gunsteling jamtertjie deeg. Ok goed vir hertzoggies en horingkies. Roomdeeg: 6 koppies koekmeel 1 teelepel sout 5 teelepels bakpoeier 250 ml room 680 – 700 g botter yswater of koue […]
Recipe by Rina Kleinhans -
A CHEAP STEAMED BREAD
A CHEAP STEAMED BREAD Recipe and photo: Maritza Kruger / du Plessis If you don’t have an oven you can still bake a bread. And it is cheaper than buying a bread every day, and taste nicer. 1 cup self raising flour ¼ teaspoon salt 2 teaspoons sugar 2 eggs 40 ml oil ¾ cup […]
Recipe by Rina Kleinhans -
WHOLE-WHEAT BLUEBERRY MUFFINS
WHOLE-WHEAT BLUEBERRY MUFFINS Adapted recipe and photo: Elsabie Templeton “Based on The Snowflake Book of Baking, here is a classic recipe for homemade blueberry muffins, designed to make 12 – 18 muffins (I got exactly 12 muffins).” 125 ml nutty wheat flour 250 ml cake flour 15 ml baking powder 200 ml castor sugar 3 […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ELSABIE SE SWARTWOUDKOEK
ELSABIE SE SWARTWOUDKOEK Resep en foto: Elsabie Templeton “Ek bak my kookwater olie-sjokolade koek resep (omdat hy so klam en geurig is). Dit rys nie so geweldig hoog nie dus sny ek nie die lae middeldeur nie. As ek ‘n ekstra hoë koek wil hê bak ek net 4 losboompanne se koek. Ek sprinkel so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SPESIALE GRANADILLA- OF BESSIEKOEK
SPESIALE GRANADILLA- OF BESSIEKOEK Resep en foto: Susan Lockem “Goeie môre..Soos belowe, spesiale granadilla koek wat ook met met ander vrugte gebak kan word.” Vir die bessiekoek, gebruik die bessie opsie van die resep. 250 g kunsbotter (bak margarien) 375 ml strooisuiker 4 groot eiers 750 ml koekmeel 25 ml bakpoeier 1 blikkie granadillamoes of […]
Recipe by Wadi Wadi











