-
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD Resep en foto: Petra Venter Ons het kersete op ‘n jagplaas gaan eet. Ek het egter vroeër in Desember vir ons Stollen gebak. Hier is my eie resep. Dis Duitse vrugtebrode. Ek het die resep al amper 40 jaar gelede opgestel. Stollen is duur om te maak en vat lank, maar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI Resep en foto: Marian van Deventer Iets anders as die normale aartappel slaai. Omdat ons net 2 is en ek nie geweet het of dit lekker gaan wees nie, het ek min gemaak. So jy gaan dit moet verdubbel as jy meer mense is. Maak eers sous soos resep en as dit […]
Recipe by Marika -
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER Resep en foto: Louise Groenewald Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie. 2 gerookte Spar Weense worsies 100 g gerookte Spar Country Ham ½ koppie gerasperde Cheddar kaas 3 – 4 eetlepels mayonnaise geurmiddels na smaak Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik. Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker. Bêre in […]
Recipe by Marika -
SKILFERKORS WORSROLLETJIES
SKILFERKORS WORSROLLETJIES Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk Vanoggend die skilferkors worsies gebak. skilferkors deeg mosterdsous gerookte cabanossi Sny skilferkorsdeeg in repe. Smeer die deeg met mosterd. Plaas cabanossi binne die deeg en rol op. Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin.
Recipe by Tasha
-
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG Resep en foto: Petro Labuschagne aartappels, soveel soos nodig vir die hoeveelheid mense knoffel sagte botter of margarien boeliebief, fyn gemaak of blokkies gesny gerasperde kaas ui blatjang Maak die aartappels in hulle skil gaar in die mikrogolf. Skil die aartappels en sny ronde skywe. Pak ‘n laag in ‘n oondbak. Sny vars […]
Recipe by Dalene
-
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF Resep en foto: Ilze Jacobs Ek deel die resep vir ‘n hazelnut en Nutella Ferrero Rocher trifle wat ek op Instagram gesien het. 1 groot of 2 klein sjokolade rolkoeke sonder versiersel, of ‘n groot eenlaag plein sjokolade sponskoek 500 ml room 2 eetlepels versiersuiker 10 ml vanilla geursel 400 g Nutella […]
Recipe by Dalene
-
MY OUMA SE GROENTESOP
MY OUMA SE GROENTESOP Resep en foto: Danielle Liebenberg “My Ouma se resep wat ek nou nog maak, is so eenvoudig en so lekker! Dis hoe ek dit maak (alles op gevoel). Hier het jy dan die beste sop in die hele werêld. Ek maak dit al vir amper 18 jaar elke winter, en dit […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KAKIEJONGENS (KERSIES)
KAKIEJONGENS (KERSIES) Resep en foto: Jeanette Ferreira-van Jaarsveld Elke jaar rondom Kersfees maak ek Boerjongen soos ek dit in België leer maak het: pruimedante ingelê met brandewynstroop. Vanjaar debuteer ek met my eie variasie: Kakiejongen (omdat die vrugte rooi is soos die Engelse soldate se baadjies in die Anglo-Boereoorlog). Dit is sappige ryp kersies in […]
Recipe by Rina Kleinhans -
INGELEGDE KERRIEBOONTJIES
INGELEGDE KERRIE BOONTJIES Resep en foto: Susanna Kruger Dis nou nie aandete nie. Ek het nou kerrie boontjies ingelê. 1 kg gekerfde groenboontjies 500 g gekerfde uie 15 ml kerriepoeier 10 ml borrie 15 ml Maizena 375 ml asyn 1 koppie suiker 10 ml sout 5 ml mosterdpoeier, opsioneel Kook boontjies en uie tot sag […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
SUIKERKOEKIES MET HARDE VERSIERSEL
SUIKERKOEKIES MET HARDE VERSIERSEL Resep en foto: Marie Grobler ‘n Gewone suikerkoekie met Royal versiersel. 125 g botter of bak margarien 125 g strooisuiker 1 medium eier 1 teelepel vanilla geursel 250 g koekmeel Verhit die oond tot 180° C. In ‘n mengbak room die suiker en botter saam. Voeg die eier en vanilla by […]
Recipe by Dalene











