-
MAALVLEISHAPPIES
MAALVLEISHAPPIES Resep geplaas deur Sheila Marsburg Troskie Foto: Sheila Marsburg Troskie Ek het die resep by my skoonsus Sonja Robinson gekry. Dit was ‘n absolute wenner. 500 g gaar gegeurde maalvleis 250 ml melk 3 eiers, geklits 120 ml olie 250 ml koekmeel 1½ teelepel bakpoeier 2 ml sout 2 ml Aromat Meng alles saam […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE
MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE Resep en foto: Nick Swart 1 kg witsuiker 400 g poeiermelk 300 ml water teen kamertemperatuur Meng suiker en poeiermelk saam in ‘n kastrol en plaas op die stoof. Maak ‘n holte in die middel en voeg die water by. Sit die stoofplaat aan en roer ‘n medium hitte tot dat […]
Recipe by Marika -
TUISGEMAAKTE VARKWORS
TUISGEMAAKTE VARKWORS Resep: Quinton Burden 170 g fyn koljander 364 g sout 43 g peper 33 g fyn naeltjies 21 g fyn neutmuskaat 25 kg varkvleis 28 mm derms Sit GEEN water of asyn by nie. Sny die vleis in blokkies en meng goed deur met al die speserye. Laat staan oornag in die yskas […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT
ONTBEENDE SOET-SUUR VARKNEKPOT Resep en foto: Franco Dippenaar Worcestersous speserye olie 1 of 2 heel ontbeende varknekke 2 tot 3 groot uie, gekerf 750 g pak wortels, opgesny 2 eetlepels knoffel 1 liter Coke 125 ml Jimmy’s sous sout en peper 10 heel klein uitjies 5 aartappels, in kwarte gesny 1 pak sampioen, gekerf Ekstra […]
Recipe by Leora
-
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN)
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN) Resep en foto: Karin van Dyk Die resep is vir een brood of twee kleiner brode. 500 g koekmeel 4 teelepels bakpoeier 125 g suiker 4 teelepels vanilla suiker of 1 teelepel vanilla geursel 2 eiers 175 g botter 250 g maaskaas bietjie sout 1 teelepel amandel geursel ½ teelepel kaneel 150 […]
Recipe by Tasha
-
MANGOKONFYT
MANGOKONFYT Resep aangepas en foto: Petra Venter Dis mos nou mangoseisoen. Ek het vandag vir die tweede keer, hierdie seisoen, mangokonfyt gekook. Dis ons almal se gunstelingkonfyt. Hier is die resep. 3 kg ryp mangoblokkies, sonder skille en sonder pitte afgeweeg 1,8 kg suiker (Ek het wit gebruik, maar jy kan bruin ook gebruik) 220 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD Resep en foto: Petra Venter Ons het kersete op ‘n jagplaas gaan eet. Ek het egter vroeër in Desember vir ons Stollen gebak. Hier is my eie resep. Dis Duitse vrugtebrode. Ek het die resep al amper 40 jaar gelede opgestel. Stollen is duur om te maak en vat lank, maar […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI Resep en foto: Marian van Deventer Iets anders as die normale aartappel slaai. Omdat ons net 2 is en ek nie geweet het of dit lekker gaan wees nie, het ek min gemaak. So jy gaan dit moet verdubbel as jy meer mense is. Maak eers sous soos resep en as dit […]
Recipe by Marika -
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER Resep en foto: Louise Groenewald Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie. 2 gerookte Spar Weense worsies 100 g gerookte Spar Country Ham ½ koppie gerasperde Cheddar kaas 3 – 4 eetlepels mayonnaise geurmiddels na smaak Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik. Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker. Bêre in […]
Recipe by Marika -
SKILFERKORS WORSROLLETJIES
SKILFERKORS WORSROLLETJIES Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk Vanoggend die skilferkors worsies gebak. skilferkors deeg mosterdsous gerookte cabanossi Sny skilferkorsdeeg in repe. Smeer die deeg met mosterd. Plaas cabanossi binne die deeg en rol op. Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin.
Recipe by Tasha











