-
KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI
KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI Resep en foto: Ronell Muller Boshoff 1 pak skroef noedels 1 groot ui, opgekerf 2 blikkies perskes (behou die sous) 1 opgehoopte eetlepel kerriepoeier 1 teelepel borrie sout bietjie suiker Nola mayonnaise ½ bottel blatjang Kook noedels tot sag. Braai ui en voeg kerrie, borrie, perskesous van 1 blikkie, blatjang, sout en […]
Recipe by Tasha
-
SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL
SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL Resep en foto: Beatie Neethling Erasmus Kan dieselfde resep volg met granadilla’s 1.6 kg wit suiker 1.5 liter water 500 ml vars suurlemoensap 15 – 25 g Engelse sout 15 – 25 g wynsteensuur Kook al die bestanddele behalwe die Engelse sout en wynsteensuur saam. As die mengsel skuim maak, skep […]
Recipe by Tasha
-
NIERTJIE-SOSATIES
NIERTJIE-SOSATIES Resep en foto: Gideon Louw Ekt gisteraand hierdie niertjie-sosaties voorberei vir vanaand se braai, dit was oornag in die koelkas. 4 lamsniertjies, velle afgetrek en in stukke gesny 1 pakkie repiesspek, in stukkke gesny ½ groen soetrissie, in stukkies gesny 1 ui, geskil en in stukke gesny Jimmy’s sous of sousmengsel van jou keuse […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
NO MAYONNAISE COLESLAW
NO MAYONNAISE COLESLAW Recipe: Camila McConaughey (wife of the actor Matthew – adjusted by Petro Borchard) Photo: Petro Borchard Ek kan getuig daarvan dat hierdie resep heerlik is, veral die volgende dag. Ek het nie wortels ingesit nie, want ek het nie gehad nie, persoonlike keuse. 1 head green cabbage 1 large red-apple, julienned or […]
Recipe by Tasha
-
VETKOEK WAT GOED VRIES
VETKOEK WAT GOED VRIES Resep geplaas en foto: Susanna Kruger Dit is glad nie “hol” nie ek persoonlik hou nie van “hol” vetkoeke nie. My man is My grootste Kritikus en hy het vir my kompliment gegee en gesê die vetkoeke wat ek bak is baie lekkerder as die plek wat oral bekend is vir […]
Recipe by Marika -
VARS SLAAI IDEES
VARS SLAAI IDEES Annoniem: Ek is opsoek na lekker vars slaai idees. Nie mal oor mayonnaise slaaie nie. Gesond en net bietjie iets anders. Frik Zelda Coetzee: Couscous salad – Cook 1 cup Couscous in water with 1 chicken cube. No rinsing, so minimise the water. Once done, add 2 tablespoons butter and season. Add […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
FREEZER SANDWICHES
FREEZER SANDWICHES Recipe and photo: Elize de Kock Freezer sandwiches can serve as quick meals at breakfast, lunch or dinner! Spoiling my disabled son, every fortnight he is getting 14 frozen sandwiches. Why not spoil him, and so easy to make. The variety is endless as is the convenience when you’ve got delicious breakfast, lunch, […]
Recipe by Dalene
-
JAN ELLIS POEDING IN DIE PRUTPOT
JAN ELLIS POEDING IN DIE PRUTPOT Resep en foto: Sonja Beukes Oosthuizen 125 ml melk 5 ml koeksoda 25 ml sagte botter 30 ml appelkooskonfyt 2 eiers 125 ml suiker knippie sout 375 ml bruismeel Sit die prutpot aan op “Hoog” met ‘n bitter klein bietjie water om die bodem te bedek sodat die pot […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
KLEINMAAT ROOSTERKOEK OP DIE KOLE
KLEINMAAT ROOSTERKOEK OP DIE KOLE Resep en foto: Gideon Louw Vroulief het vir ons ‘n degie geknie en ekt vir ons roosterkoeke oppie kole gebraai en dit was ghoofies Ons het dit saam met tuisgemaakte appelkooskonfyt, botter en bovril asook kaas geniet wowww !! 4 koppies koekmeel 1 pakkie kitsgis 400 ml louwater 1 eetlepel […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
GIDEON SE ROOIPANNETJIE HOENDERKOEKIES
GIDEON SE ROOIPANNETJIE HOENDERKOEKIES Resep en foto: Gideon Louw Ek het gistraant hierdie hoenerkoekies in my rooipannetjie oppie kole gemaak en was baaaaie lekker. 500 g hoenderborsies, in klein stukkies gesny 3 eiers ½ ui, fyn gekerf 100 g koekmeel 100 g gerasperde kaas 3 eetlepels mayonnaise 1 teelepel peper 1 teelepel sout 1 teelepel […]
Recipe by Tasha











