-
INGELEGDE ENGELSE KOMKOMMERS OF GROENTE
INGELEGDE ENGELSE KOMKOMMERS OF GROENTE Resep en foto: Renate Visser Ek het Engelse komkommers ingelê. Hulle gerasper en toe in gesteriliseerde bottels geskep. Hierdie “sous” gebruik ek ook wanneer ek peppadews inlê. 1 koppie water 1 koppie witasyn 1 koppie suiker komkommers Rasper die komkommers. Maak ‘n sous van die water, witasyn en suiker. Laat […]
Recipe by Dalene
-
VERSATILE DOUGH
VERSATILE DOUGH Recipe and photo: Elsabie Templeton Quick dough for a multitude of uses (pizza, bread rolls, naan, donuts, vetkoek, dumplings etc). Here I made flatbread brushed with garlic butter and flat leaf Italian parsley. This recipe made 8 flatbreads. 2 cups self-raising flour OR 2 cups cake flour + 2 teaspoons baking powder 1 […]
Recipe by Dalene
-
MOSTERD UIE
MOSTERD UIE Resep en foto: Ansie Paul 5 – 6 of meer groot uie, opgesny in ringe 750 ml wit asyn 2 koppies water 60 ml mosterdpoeier 10 ml borrie poeier 60 ml Maizena sout na smaak Meng die asyn, water, mosterd en borrie saam in ‘n groot kastrol. Bring tot kookpunt en laat die […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GLUTENVRYE GEMMERKOEKIES
GLUTENVRYE GEMMERKOEKIES Resep en foto: Marie Grobler 110 g margarien, kamertemperatuur 1 koppie suiker 1 eier 60 ml gouestroop 2 koppies glutenvrye meel 1 hoë teelepel gemmerpoeier 1 teelepel gemende speserye 1 teelepel koeksoda ½ teelepel xantham gum (2 ½ ml) knippie sout Verhit die oond tot 180°C. Room die margarien, suiker, eier en stroop […]
Recipe by Dalene
-
GLUTENVRYE SJOKOLADE “CHIP” KOEKIES
GLUTENVRYE SJOKOLADE “CHIP” KOEKIES Resep en foto: Marie Grobler 125 g sag margarien, Spar margarien werk die beste 1 koppie witsuiker 1 koppie bruinsuiker 2 eiers 2 teelepels vanilla geursel ½ teelepel bakpoeier 1 teelepel koeksoda 1 teelepel sout 3 koppies glutenvrye hawermout (oatmeal) 2 koppies sjokolade skyfies (chips) Voorverhit die oond tot 180°C. Room die […]
Recipe by Leora
-
CHICKEN KABSA
CHICKEN KABSA Recipe and photo: Sonja Beukes Oosthuizen One of the dishes we loved to prepare in Saudi Arabia. Flavorful, unique, and delicious. You have a choice to serve the chicken added to the rice in the pot or grill the chicken after cooking and serve it separate from the rice. Either way, still delish. […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI
KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI Resep en foto: Ronell Muller Boshoff 1 pak skroef noedels 1 groot ui, opgekerf 2 blikkies perskes (behou die sous) 1 opgehoopte eetlepel kerriepoeier 1 teelepel borrie sout bietjie suiker Nola mayonnaise ½ bottel blatjang Kook noedels tot sag. Braai ui en voeg kerrie, borrie, perskesous van 1 blikkie, blatjang, sout en […]
Recipe by Tasha
-
SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL
SUURLEMOENSTROOP OM TE BOTTEL Resep en foto: Beatie Neethling Erasmus Kan dieselfde resep volg met granadilla’s 1.6 kg wit suiker 1.5 liter water 500 ml vars suurlemoensap 15 – 25 g Engelse sout 15 – 25 g wynsteensuur Kook al die bestanddele behalwe die Engelse sout en wynsteensuur saam. As die mengsel skuim maak, skep […]
Recipe by Tasha
-
NIERTJIE-SOSATIES
NIERTJIE-SOSATIES Resep en foto: Gideon Louw Ekt gisteraand hierdie niertjie-sosaties voorberei vir vanaand se braai, dit was oornag in die koelkas. 4 lamsniertjies, velle afgetrek en in stukke gesny 1 pakkie repiesspek, in stukkke gesny ½ groen soetrissie, in stukkies gesny 1 ui, geskil en in stukke gesny Jimmy’s sous of sousmengsel van jou keuse […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
NO MAYONNAISE COLESLAW
NO MAYONNAISE COLESLAW Recipe: Camila McConaughey (wife of the actor Matthew – adjusted by Petro Borchard) Photo: Petro Borchard Ek kan getuig daarvan dat hierdie resep heerlik is, veral die volgende dag. Ek het nie wortels ingesit nie, want ek het nie gehad nie, persoonlike keuse. 1 head green cabbage 1 large red-apple, julienned or […]
Recipe by Tasha











