-
OONDGEBAKTE VARKSTERTJIES MET KNOFFEL
OONDGEBAKTE VARKSTERTJIES MET KNOFFEL Resep en foto: Gideon Louw Ekt vanaand vir ons die heerlike varkstertjies in die oond gaargemaak. Vroulief het lekker “smash” gemaak wat ons saam met die stertjies geniet het …dit was djeeeeeerlik. 6 ontvelde varkstertjies 1 groot ui 4 eetlepels olyfolie 2 eetlepels balsamiese asyn 3 eetlepels bruinasyn 2 eetlepels Dijon […]
Recipe by Dalene
-
SPEK- EN SAMPIOENPASTA MET KAASSOUS
SPEK- EN SAMPIOENPASTA MET KAASSOUS Resep en foto: Ronell Muller Boshoff Hoeveelheid hang af van hoeveel mense. Ons was 4. 1 pak pasta, jou keuse 1 ui, fyn gekerf vars sprietuie, gekerf 4 toontjies vars knoffel, gekerf 1 groen soetrissie, gekerf ½ pakkie sampioene, fyn op gesny origanum, tiemie, pietersielie en knoffel en sperserye geursel […]
Recipe by Dalene
-
DEATH BY CHOCOLATE PUDDING
DEATH BY CHOCOLATE PUDDING Recipe and photo: Elsabie Templeton 250 ml cake flour 10 ml baking powder 1 ml salt 125 ml sugar 30 ml cocoa 30 ml soft butter or margarine 125 ml milk 2,5 ml vanilla essence Topping: 50 ml cocoa 125 ml soft brown sugar – treacle sugar (I use Demarara or […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SHANGHAI STEAK
SHANGHAI STEAK Resep en foto: Jan Salti Viljoen 1 kg medallions kruisskyf, in dun skyfies gesny 2 eetlepels Maizena 100 ml olyf/makadamia olie 3 eetlepels asyn, rys of gewone witasyn 4 eetlepels soyasous 2 eetlepels bruinsuiker 1 ui, fyn gekap 1 koppie ertjies of gevriesde gemengde groente, ontvries 2 opgehoopte teelepels koeksoda Plaas die die […]
Recipe by Leora
-
DIEPGEBRAAIDE BABA-AARTAPPELS
DIEPGEBRAAIDE BABA-AARTAPPELS Resep en foto: Gideon Louw Ek’t ook gistraant die rooi pannetjie opgesaal en die heerlike klein aartappetjies gebak. baba-aartappels sout olie vir braai Aromat Kook soveel baba-aartappeltjies soos jy wil saam met ‘n teelepel sout in water. Kneus die gaar aartappel deur dit liggies met ‘n vurk te druk. Plaas die aartappels in […]
Recipe by Tasha
-
AARTAPPEL SKILLIES
AARTAPPEL SKILLIES Resep en foto: Gideon Louw Ek ontdek ‘n stuk netvet innie vrieskas en ek moés toe iets daarmee maak. 4 medium aartappels, gaar gekook netvet, genoeg om die aartappels apart toe te draai sout en swartpeper na smaak rissievlokkies na smaak Jimmy sous na smaak Dop die velletjies af van die gaar afgekoelde […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
PORK NECK FILLET STEAKS
PORK NECK FILLET STEAKS Recipe tested and photo: Melissa Ann Vermeulen The fine marbling of fat through the pork shoulder makes this pork fillet recipe amazingly juicy. 4 higher welfare pork neck fillet steaks olive oil 2 cloves of garlic, peeled and crushed a handful of fresh sage leaves, chopped sea salt and freshly ground […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
VINNIGE KAASSKONS
VINNIGE KAASSKONS Resep en foto: Corrie Smith Venter Die skons het so lekker baie kaas in dat jy dit net so kan voor sit of met ‘n bietjie konfyt. 500 ml bruismeel (self rising flour) 500 ml gerasperde kaas, cheddar verkieslik 500 ml melk 5 ml sout 10 ml rooipeper, of na smaak Meng alles […]
Recipe by Marika -
PIZZA DOUGH WITH YOGHURT
PIZZA DOUGH WITH YOGHURT Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim School closed early in KZN today and I had to get something ready quick. Pizza was the easy option. This dough is so easy and it tastes better than any pizza dough from the store. 1½ teaspoon instant yeast 2 teaspoons of sugar ¼ cup of […]
Recipe by Marika -
KAKAOBLOKKIES MET WATERVIERSELSEL
KAKAOBLOKKIES MET WATERVIERSELSEL Resep geplaas deur Sandra Etsebeth Hierdie resep kom uit Kleinkoekies 300 van Erina Bezuidenhout. 250 g margarien 100 g suiker 240 g koekmeel 10 ml bakpoeier 5 ml kakao 80 g klapper 5 ml vanilla geursel, opsioneel Room die margarien en suiker saam. Sif die droë bestanddele saam en voeg die klapper […]
Recipe by Rina Kleinhans











