-
HOENDERKAASKOEK SONDER SAMPIOENSOUS
HOENDERKAASKOEK SONDER SAMPIOENSOUS Resep geplaas deur Louise Groenewald – Mariette Visser se resep Foto: Petre van Jaarsveld Ek het hierdie resep van die blog af gevolg, al wat ek ekstra bygesit het was ‘n teelepel knoffel, vars suurlemoen tiemie, gekapte spriet uie, en gekapte pietersielie. Ek het ook die roomkaas met die chives in gebruik. […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SRIRACHA MAPLE SALMON
SRIRACHA MAPLE SALMON Recipe from “Cook with Confidence” by Dennis Prescott. Photo: Elsabie Templeton Sriracha Maple Salmon with jasmine rice & stir-fry vegs. Airfryer method. It’s utterly delicious, I can absolutely recommend it. Marinade for salmon: ¼ cup pure maple syrup (replace with honey if you don’t have the real thing) 3 tablespoons soy sauce […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ORIENTAL FRIED NOODLE SALAD
ORIENTAL FRIED NOODLE SALAD Recipe and photo: Brunhilda Venter ½ Chinese cabbage, finely shredded 1 green onion, chopped 100 g cashew nuts 100 g pack oriental fried noodles ¼ cup white vinegar ¼ cup caster sugar 1 tablespoon soy sauce ½ cup olive oil Combine all dressing ingredients, stir over low heat till sugar dissolves, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BILTONG BROODJIES
BILTONG BROODJIES Resep en foto: Riana Dippenaar Ek is duidelik nie ‘n voedsel stylis nie. Ek het hierdie biltong broodjies gemaak vir ‘n padkos bederf. wit brood (dikker snye, en die brood moet so 2 – 3 dae oud wees) Cream Crackers Melrose smeer (ek koop altyd as dit op “special” is) Bovril fyn biltong […]
Recipe by Marika -
BUTTERNUT LASAGNE
BUTTERNUT LASAGNE Recipe and photo: Angela Landsberg 45 ml olive oil 3 onions, chopped 1 teaspoon curry powder 2½ cups grated butternut 3 cloves garlic, chopped 2 tablespoons dried parsley ½ teaspoon dried basil ½ teaspoon dried oregano 1 ½ cup vegetable stock 1 tin chopped tomatoes 1 teaspoon sugar lasagne sheets grated cheese Add […]
Recipe by Rina Kleinhans -
UIE- EN BOVRIL SMOOR
UIE- EN BOVRIL SMOOR Resep en foto: Gideon Louw Ek deel graag die uie en bovril smoor resepie met julle dit is baaaaie lekker saam met amper enigiets. Ek’t sommer my rooi pannetjie gebruik en die joppie oppie kole gedoen. Ons het dit geniet saam met gebraaide hoender. 2 groot uie, geskil en in ringe […]
Recipe by Tasha
-
BEESSTERT MET COKE EN BALSAMIESE ASYN
BEESSTERT MET COKE EN BALSAMIESE ASYN Resep en foto: Petro Borchard Om mee te begin, ek is as ‘n reël skepties oor resepte wat Coke in kry, maar hierdie sous is hemels. Ek sal die resep verseker vir ander bees disse ook benut. 1.3 kg beesstert 1 liter Coke (nie die dieet weergawe nie) 60 […]
Recipe by Dalene
-
MAKLIKE EN EENVOUDIGE PIZZA DEEG
MAKLIKE EN EENVOUDIGE PIZZA DEEG Foto: Juanri Van Der Walt 2 koppies koekmeel 1 pakkie kitsgis (Instant Yeast) 1 teelepel sout 2 eetlepels kookolie 240 ml louwarm water Plaas die meel en die kitsgis in ‘n groot mengbak. Meng die meel en gis deeglik met ‘n lepel Voeg die sout by en meng dit ook […]
Recipe by Marika -
UIE BLATJANG
UIE BLATJANG Resep en foto: Renate Visser Ek het uie blatjang gekook. Ek het by my kinders gekuier en hulle nie die kerriepoeier gehad het wat ek as ‘n reël gebruik nie, het ek Rajah Mild Masala en Rajah Flavoured and Mild Kerrie poeier gemeng. Dit is ook hoekom die kleur bietjie donker is. Ek […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUISGEMAAKTE UIESOUT
TUISGEMAAKTE UIESOUT Resep en foto: Renate Visser My resep is net baie dun uie skille, ook die deel wat ‘n mens as ‘n reël weggooi. Die uie het ek op ‘n oondpan gestrooi en op ‘n lae hitte gedroog. Maak seker dat die uie heeltemal droog is. Rina het uitstekende raad gegee deur ‘n houtlepel […]
Recipe by Dalene











