-
“VERHOOGTE” TAMATIESLAAI
“VERHOOGTE” TAMATIESLAAI Resep en foto: Marian van Deventer Hoeveelhede na gelang van aantal porsies groot heel ferm tamatie per persoon gewone jogurt roomkaas knoffel komkommer tamaties, olywe, uie, agurtjies of enige slaai bestanddele om saam met die komkommer te sny balsamiese asyn olyfolie gemengde sade spriet uie, fyn gekerf basiliekruid pesto (basil) sout en peper […]
Recipe by Dalene
-
PEANUT BUTTER OATS BALLS
PEANUT BUTTER OATS BALLS Recipe tested and photo: Serma Pretorius 1 ¾ cups quick-cooking oats ½ cup honey or maple syrup ½ cup creamy peanut butter ¼ cup miniature semisweet chocolate chips Optional: coconut In a large bowl, combine all ingredients. Refrigerate 1 hour or until firm enough to roll. Shape into bite size balls. […]
Recipe by Tasha
-
GESONDE BROODJIE VAN EIERWITTE
GESONDE BROODJIE VAN EIERWITTE Resep en foto: Ronelle Olivier 300 g eierwit knypie kremetart 100 g flexseed meel knippie sout 1 teelepel suiker of versoeter ½ teelepel xanthan gum sesame saad of gemengde sade vir versiering Klits die eierwit met ‘n knypie kremetart lekker styf. Voeg die flexseed meel (gebruik pepper grainer), knippie sout, suiker […]
Recipe by Marika -
FLUFFY PROTEIN BREAD
FLUFFY PROTEIN BREAD Recipe posted by: Gillian Kruger Vermeulen 1 cup egg white powder 1 cup water 1 cup cottage cheese, blended Preheat your oven to 350ºF/180ºC. Mix the egg white powder and water with an electric mixer until stiff peaks form. (It takes about 5 minutes) Fold in the blended cottage cheese. Pour it […]
Recipe by Marika -
FRITTATA
FRITTATA Resep en foto: Angela Landsberg Lekker lui Saterdag frittata gemaak. Hoeveelhede na gelang van die hoeveelheid porsies wat jy wil maak en die grootte van die pan wat jy gebruik. spek, opgesny rooi- en groen soetrissie, gekerf rooi ui, gekerf klein tamatietjies gerasperde kaas 7 eiers, geklits sout en peper na smaak Voorverhit die […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUNATERT MET WITSOUS
TUNATERT MET WITSOUS Resep en foto: Dalene Venner Kors: 1 koppie bruismeel 110 g margarien 1 koppie gerasperde kaas Witsous: 1 koppie bruismeel 110 g gerasperde kaas 4 koppies melk sout 1 teelepel mosterdpoeier Vulsel: 2 blikke tuna (sous ook) 2 koppies gerasperde kaas 1 eetlepel gerasperde uie 1 eetlepel pietersielie 1 eier, geklits Ekstra: […]
Recipe by Rina Kleinhans -
COMEY SE HONDEKOEKIES
COMEY SE HONDEKOEKIES Resep en foto: Comey Kok Ek maak dit al jare, en my woefe hou baie daarvan. 1 groot blik hondekos, maak fyn as dit nie is nie 2 eiers, geklits ongeveer 3 koppies Oats (hawermout), volgraan koekmeel of mengsel van die twee Meng al die bestanddele saam tot ‘n degie. Druk uit […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KUMKWAT JELLIE
KUMKWAT JELLIE Resep en foto: Chris van Heerden Omdat kumkwat ‘n baie hoë pektien-inhoud het, hoef dit nie getoets te word nie. 250 g kumkwat vruggies 500 ml water 250 g suiker vir elke 250 ml sap Sny die kumkwatte met skil en al in dun skyfies (ek halfveer net die vruggies) in ‘n bak […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
BEST CHOCOLATE CAKE EVER
BEST CHOCOLATE CAKE EVER Recipe posted by and photo: Liezel Willers Best Chocolate cake ever resep kom van Anna Cameron van NZ. Ek het hierdie koek die laaste maand al 5 keer gebak. Ek gebruik wel ‘n 17 cm pan en bak 2 kleintjies vir 40 min elk. Die resep word oorspronklik in een groot […]
Recipe by Dalene
-
SPEK- EN UIE MUFFINS
SPEK- EN UIE MUFFINS Resep en foto: Adri Liebenberg Net reg vir ‘n lekker midnight snack. 3 koppies koekmeel 4 teelepels bakpoeier “garlic and herb spice” knoffel swartpeper ½ teelepel sout 200 g botter 3 eiers 1 pakkie spek, fyn gesny 1 ui, fyngekap 1 koppie wortels, fyn gerasper Braai uie en spek saam en […]
Recipe by Rina Kleinhans











