Your Recipe Blog

BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG

BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG

Resep en foto: Petro Labuschagne

  • aartappels, soveel soos nodig vir die hoeveelheid mense
  • knoffel
  • sagte botter of margarien
  • boeliebief, fyn gemaak of blokkies gesny
  • gerasperde kaas
  • ui
  • blatjang
  • Maak die aartappels in hulle skil gaar in die mikrogolf.
  • Skil die aartappels en sny ronde skywe. Pak ‘n laag in ‘n oondbak.
  • Sny vars knoffel fyn en meng met sagte botter of margarine. Plaas ‘n bietjie op elke aartappel.
  • Sny ‘n ui in ringetjies en braai in bietjie botter of margarien tot sag.
  • Meng boeliebief by en braai vir ’n paar minute. Voeg ‘n bietjie blatjang by.
  • Skep bo-op aartappels. Rasper kaas oor.
  • Bak in oond todat kaas gesmelt en mooi bruin is.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page