-
HAELPATRONE – GEVULDE SPEK ROLLETJIES
HAELPATRONE – GEVULDE SPEK ROLLETJIES Resep en foto: Jan Salti Viljoen Iets anders vir vanaand se braai. 2 kaas russians 12 repies spek 3 – 4 groen vye, fyn gesnipper 4 knoffeltoontjies, fyn gesnipper ½ groen soetrissie, fyn gekap 2 Jalapenos, fyn gekap 2 rooirissies, fyn gekap 250 g houer roomkaas, in 2 gedeel Sny […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
EASY VANILLA CUP CAKES
EASY VANILLA CUP CAKES Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim I love this recipe, no fancy equipment. Just one mixing bowl and a whisk or hand mixer and you’re done. 2 ½ cups cake flour 3 teaspoons baking powder 1 teaspoon salt 1 cup sugar 1 cup full fat milk 2 large eggs 1 teaspoon vanilla […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
KARAMEL MARIE BESKUITJIE FUDGE
KARAMEL MARIE BESKUITJIE FUDGE Resep en foto: Gillian Vermeulen Vir die mense wat lief is vir die Marie beskuitjie-Fudge, hier het ek vir julle ‘n karamel weergawe. Ek is nie mal oor die sjokolade-geur nie, en toe besluit ek om ‘n karamel-geur uit te toets. 1 blik “caramel treat” 200 g bakmargarien of botter 500 […]
Recipe by Tasha
-
SOETSUURLEWER VIR 1 PERSOON
SOETSUURLEWER VIR 1 PERSOON Resep en foto: Nicolaas Martinus Swanepoel Lewer: 250 g beeslewer, in dun repies gesny sout en peper botter en olie om in te braai Sous: 1 groot ui, in ringe gesny botter en olie vir braai 125 ml suiker 100 ml bruinasyn Worcestershire sous koekmeel om te verdik Geur die lewer […]
Recipe by Tasha
-
VARKSKENKEL KERRIESULT
VARKSKENKEL KERRIESULT Resep en foto: Gideon Louw “Is baaaaie djeeeerlik.” 1½ kg skoon varkskenkels asyn, vir week 2 eetlepels suiker 1 eetlepel sout 2 teelepels gemaalde swartpeper 2 teelepels witpeper 1 eetlepel knoffelvlokkies 1 eetlepel rissievlokkies 1 kaneelstokkie 3 lourieblare ¼ koppie asyn 1 eetlepel matige, gegeurde (mild and spicy) kerriepoeier, gemeng met ‘n bietjie […]
Recipe by Wadi Wadi
-
BASIESE DEEG VIR BROOD, VETKOEK ENS.
BASIESE DEEG VIR BROOD, VETKOEK ENS. Resep en fotos: NM Swanepoel Op al die fotos, of dit vetkoek vir ‘n bredie is, vir die rooster om te braai as alternatief vir die braabroodjie, stoombrood of gewone brood, gebruik ek altyd dieselfde basiese deeg. Daar is ‘n magdom resepte beskikbaar en die bekendste is seker die […]
Recipe by Marika -
BETOWERENDE PEERKOEK
BETOWERENDE PEERKOEK Oorspronklike resep deur craveable en verander en aangepas deur my. Foto: NM Swanepoel -Nicolaas Martinus Swanepoel Daar is iets betowerends aan koek. 4 pere, geskil, ontpit en in dun skywe gesny. Braai die peer skywe liggies in botter met 1 eetlepel suiker tot net sag. 2 eiers 50 g suiker knypie sout 100 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MUSHROOM CUSTARD
MUSHROOM CUSTARD Recipe tested and photo: Marian van Deventer Mushroom puree: 25 g dried porcini mushrooms 100 g butter 125 ml beef stock 1 brown onion, diced 3 cloves garlic, diced 500 g mix mushrooms 2 tablespoons red wine vinegar 1 tablespoon salt 1 teaspoon pepper 100 ml cream 125 ml beef stock Mushroom custard: […]
Recipe by Rina Kleinhans -
DAMARA BENEVLEIS POTJIE
DAMARA BENEVLEIS POTJIE Resep getoets en aangepas: Japie Smit Die Damara`s van Namibië maak die potjie met Namibiese Kapana speserye. Hier is my weergawe omdat ek nie Kapana speserye kon kry nie. Dit was voorwaar bleddie lekker. 1.2 kg bene-beesvleis olie paprika na smaak 2 teelepels “six gun” speserye 1 teelepel matige kerriepoeier ½ teelepel […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES
GEKRUMMELDE AARTAPPELSKYFIES Resep en foto: Christelle van Rooyen Genoeg vir 2 persone (indien bedien saam met kosse). 1 groot mondial (of soort van jou keuse) aartappel 1 koppie bruismeel Aromat knoffelvlokkies sout en peper 3 medium eiers olie vir vlakbraai Meng die meel, sout en peper, Aromat en knoffelvlokkies in ‘n bakkie. Klits die eiers […]
Recipe by Tasha











