Your Recipe Blog

MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE

MAKLIKE 3 BESTANDDELE FUDGE

Resep en foto: Nick Swart

  • 1 kg witsuiker
  • 400 g poeiermelk
  • 300 ml water teen kamertemperatuur
  • Meng suiker en poeiermelk saam in ‘n kastrol en plaas op die stoof.
  • Maak ‘n holte in die middel en voeg die water by.
  • Sit die stoofplaat aan en roer ‘n medium hitte tot dat dit ‘n goud/bruin kleur kry.
  • Skep uit in ‘n botter gesmeerde bak of oond pan .
  • Laat solank afkoel, voor dit heeltemal afgekoel is, sny in blokkies.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page