TOEBROODJIESMEER
Resep en foto: Louise Groenewald
Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie.
Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie.
- 2 gerookte Spar Weense worsies
- 100 g gerookte Spar Country Ham
- ½ koppie gerasperde Cheddar kaas
- 3 – 4 eetlepels mayonnaise
- geurmiddels na smaak
- Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik.
- Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker.
- Bêre in die yskas in ‘n bakkie met ‘n deksel.
Category:












