SKILFERKORS WORSROLLETJIES
Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
Vanoggend die skilferkors worsies gebak.
- skilferkors deeg
- mosterdsous
- gerookte cabanossi
- Sny skilferkorsdeeg in repe.
- Smeer die deeg met mosterd.
- Plaas cabanossi binne die deeg en rol op.
- Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin.
Category:












