-
BROODJIE HAPPIES BY BRAAIVLEIS
BROODJIE HAPPIES BY BRAAIVLEIS 1 teelepel sterk mosterd 250 g gekapte spek (bacon) 1 eier 2 koppies gerasperde Cheddar 1 koppie bruismeel 1 koppie melk of karringmelk 1 ui, fyn gekap Meng alles saam tot sagte deeg. Skep lepelsvol op gesmeerde bakplaat (laat spasie tussenin). Bak 20 min by 180°C in vooraf verhitte oond. Resep […]
Recipe by MeisievdC -
KONDENSMELK MELKKOS
KONDENSMELK MELKKOS 1 blik kondensmelk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie koekmeel 125 ml botter bietjie sout kaneelsuiker vir bediening Meng kondensmelk, water en melk saam in kastrol. Voeg ekstra suiker by indien dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos broodkrummels lyk. Voeg sout […]
Recipe by Letitia
-
KNOFFEL- EN SAMPIOENSOUS / SMEER
KNOFFEL- EN SAMPIOENSOUS / SMEER Gunsteling resep vir my familie wat ek self ontwikkel het. Braai saam in ‘n bietjie olyfolie: 1 – 2 blikkies geroomde sampioene of 1 pakkie gerasperde vars sampioene 1 groot gerasperde ui Sorg dat daar geen vloeistof in die pan is nadat dit gebraai is nie. Laat afkoel. Meng die […]
Recipe by Stien Rust -
WRAPS MET GEROOKTE HOENDERVULSEL
WRAPS MET GEROOKTE HOENDERVULSEL 3 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier 1 teelepel sout ⅓ koppie olie 1 koppie warm water Meng al die droë bestanddele in ‘n menger met deegspaan op medium spoed. Voeg olie en water by en meng op medium totdat die deeg ‘n bal vorm en glad lyk. Stel spoed af na […]
Recipe by Letitia
-
ONION RELISH FOR HOTDOGS OR BOEREWORS ROLLS
ONION RELISH FOR HOTDOGS OR BOEREWORS ROLLS 2 large onions, sliced 1 teaspoon crushed garlic 100 g butter or margarine 125 ml hotdog sauce 1 teaspoon chilli sauce (more if you like it hot!) salt and pepper to taste Fry onions and garlic in the butter. Season with salt and pepper. Add the sauces. Cook […]
Recipe by Letitia
-
KLAPPERPATATS
KLAPPERPATATS 2 kg patats 8 eetlepels botter/margarien (ek het Stork gebruik) 2 koppies bruinsuiker (ek het wit suiker gebruik) 10 ml vanilla geursel 1 koppie koekmeel 1½ koppies klapper 1 eier melk, genoeg om die patats te bedek en gaar te kook Was die patats goed af en sny patats in wiele (ek het myne […]
Recipe by MeisievdC -
PEKANNEUT “BRITTLE”
PEKANNEUT “BRITTLE” Ek het nou net die heerlike pekan brittle gemaak. Dit is so maklik en heerlik veral kinners sal dit geniet maar ek is mos ook ‘n kinners. 2 groterige koppies witsuiker 2 koppies gebreekte pekanneute, nie te fyn nie maar lekker grof 1 teelepel sout ¾ koppie water Los die suiker sout en […]
Recipe by MeisievdC -
SALTED CARAMEL CHOC CHIP COOKIE BARS
SALTED CARAMEL CHOC CHIP COOKIE BARS 1 cup butter 1 cup light brown sugar ½ cup white sugar 2 large eggs 1 teaspoon vanilla 1 teaspoon salt 1 teaspoon baking soda 2 ½ cups cake flour 2 cups chocolate chips 450 g white chocolate 1 tin Caramel treat Beat the butter and 2 sugars together […]
Recipe by WayneDugmore
-
MAKLIKE MELKKOS
MAKLIKE MELKKOS Resep geplaas deur Pam Cloete Saal Fotos: Pam Cloete Saal “Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag… Melkkos is pure nostalgie. Dis trooskos en dis natuurlik ook nie duur om te maak nie (seker daarom dat ons dit so baie in die koshuis gekry […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ELIZE’S CHICKEN PAELLA
ELIZE’S CHICKEN PAELLA The rice is perfectly tender and scented with spices. Added are green bell peppers and onion for flavour and texture, and tender and moist chicken. The paella is ready in 45 minutes, and far exceeded my expectations, everybody raves about it, and you’ll want to make it again and again. 4 tablespoons […]
Recipe by MeisievdC


















