-
SUURLEMOENBROODJIE
SUURLEMOENBROODJIE 80 ml margarien 2 eiers 2 ml sout 250 ml strooisuiker 450 ml bruismeel 125 ml melk gerasperde skil van een suurlemoen Klits die margarien, eier en suiker goed saam. Sif die meel en sout saam en voeg om die beurt met melk die melk by die eiermengsel. Meng suurlemoen skil by. Skep in […]
Recipe by WayneDugmore
-
VEERLIGTE SJOKOLADEKOEK
VEERLIGTE SJOKOLADEKOEK 200 ml kakao 375 ml kookwater 675 ml koekmeel 22,5 ml bakpoeier 560 ml suiker 375 ml olie 6 eiers, geskei 10 ml vanilla geursel knippie sout Los kakao in kookwater op en laat afkoel. Klits olie en suiker en voeg eiergele by. Klits goed en voeg kakao hierby, meng versigtig tot goed […]
Recipe by Stien Rust -
MAURICIA’S EASY SAGO PUDDING
MAURICIA’S EASY SAGO PUDDING “This is a feel-good dessert, a nostalgic reminder of yesteryear and simpler times, and an absolute winner in the comfort stakes.” 250 ml (1 cup) sago 1 litre (4 cups) milk 180 ml (¾ cup) sugar 10 ml (2 teaspoons) vanilla essence 4 eggs, separated 60 ml (¼ cup) butter 5 […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MAKARONILAATIKKO – MACARONI GEBAK
MAKARONILAATIKKO – MACARONI GEBAK Na die wonderlike gesprek vandag op Skype deel ek graag ‘n baie traditionele Finse gereg wat jy op elke Finse tafel sal ontdek. Hierdie is een van daai wat jy kan verander soos dit jou pas en ‘n gunsteling by die kinders. 400 g “elbow” macaroni 1 ui, opopgekerf 2 knoffel […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TOMATO AND ONION RELISH
TOMATO AND ONION RELISH I have to share this. This is one of the best tomato and onion relish ever… according to my taste. 1 onion, chopped 1 cup All Gold tomato sauce 1 cup water ¼ cup brown vinegar 5 tablespoons Worcestershire sauce salt and pepper, to taste Put everything in a pot, let […]
Recipe by Stien Rust -
LEKKERSTE LEKKER APPELTERT
LEKKERSTE LEKKER APPELTERT Foto en resep geplaas deur Marie Rheeder Troskie Ek het dit in my klein oondjie gebak op die boonste rakkie, sonder die ring. 1 koppie suiker 3 eetlepels sagte botter 3 eiers 1 koppie koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout ¼ koppie melk 1 blik ingelegde appels (385 g) (of ingelegde vrugte […]
Recipe by Marika -
LIME AND CHILLI MARMALADE
LIME AND CHILLI MARMALADE 5 limes 1 medium sized thin skinned lemon chilli The rule I use is 1-2-3. 1 Quantity citrus peels (using weight measurement), 2 quantities white sugar (using weight measurement), 3 quantities juice and water (using liquid measurement). This way you can adjust your sugar and water to the amount of citrus […]
Recipe by Marika -
JUDY SE MELKSNYSELS
JUDY SE MELKSNYSELS 2 ½ koppies koekmeel 2 hoogvol teelepels bakpoeier knippie sout 2 groot eetlepels margarien 4 liter melk bietjie water vir meng Sif die meel, sout en bakpoeier saam. Vryf die botter in droë bestanddele in. Meng klein bietjies water by om deeg te vorm. Strooi baie meel op oppervlak en rol deeg […]
Recipe by Rina Kleinhans -
ROSEMARY SE SKUIMPOEDING
ROSEMARY SE SKUIMPOEDING Ek het gisteraand my skuimpoeding gemaak (chiffon pudding). 1 blik Ideal melk, koud gemaak in yskas 1 pakkie jellie geur van jou keuse 250 ml warm water ¼ koppie suiker Klits Ideal melk tot skuim, voeg suiker by en klits nog. Maak jellie aan met warm water en gooi by Ideal melk […]
Recipe by Stien Rust -
JAPIE SE GUNSTELING
JAPIE SE GUNSTELING 2 eiers, geskei 500 ml suiker 60 ml koekmeel 500 ml melk 180 ml lemoensap 15 ml suurlemoensap gerasperde skil van ‘n lemoen 25 ml gesmelte botter Klop die geel van die eiers en klits die suiker by. Meng die melk en meel om die beurt by. Voeg nou die lemoensap, suurlemoensap, […]
Recipe by Stien Rust



















