-
EENVOUDIGE KAASKOEK
EENVOUDIGE KAASKOEK 2 bakkies “plain” gladde maaskaas 1 blikkie kondensmelk 250 ml vars room ± ½ koppie suurlemoensap 1 pakkie Tennisbeskuitjies Klits maaskaas, kondensmelk en room tot dit dik raak, (sal amper verdubbel) voeg stadig suurlemoen sap by na smaak tewyl jy heeltyd klits. Pak beskuitjies in tert bak, (hou twee vir bo-oor krummels) en […]
Recipe by Marika -
KRAPSTOKKIES MET ROOMKAAS RAVIOLI
KRAPSTOKKIES MET ROOMKAAS RAVIOLI Ek het ‘n pak crab sticks gekoop, maar het nie ‘n idea gehad hoe om dit te maak nie. Toe besluit ek, ek maak sommer ‘n deeg en sit die crab/creamcheese vulsel binne, met ‘n heerlike coconut cream/tomato paste sousie. Dit was uit die boonste rakke. Deeg vir Ravioli: 2 ½ […]
Recipe by Stien Rust -
IDEES VIR BOONTJIESOP
IDEES VIR BOONTJIESOP Karien Bronkhorst Enige raad, moets en moenies vir boontjiesop? Gaan dit môre probeer maak vir die eerste keer. Het ‘n resep op die blog gekry. Het dit nou in water gesit om te week (skoonpa het kook water oorgegooi – nou kom die velletjies af?) Yvonne Kotze Moet net nie sout ingooi […]
Recipe by Stien Rust -
CARIBBEAN CHICKEN ONE POT MEAL
CARIBBEAN CHICKEN ONE POT MEAL 8 pieces of chicken 300 ml whole wheat pasta screws 1 onion chopped 150 ml Eskort Caribbean sauce 250 ml passata tomato sauce 150 ml hot water 250 ml mixed peas and corn (frozen) Add a bit of oil to a heavy based casserole dish. Fry the onions and chicken […]
Recipe by WayneDugmore
-
LELANE SE DIK GROENTESOP
2 na 3 UreLELANE SE DIK GROENTESOP 2 uie 3 huisies knoffel 8 wortels 4 seldery stingels 3 groot aartappels 2 koppies groenbone 2 koppies blomkool / kool / broccoli 1 klein of halwe botterskorsie / pampoen 2 patats 2 pastinaak (parsnip) 1 raap 2 tamaties 1 koppie vars pietersielie droë gemengde kruie na smaak 2 lourier blare […]
Recipe by Claudette Bester
-
OUTYDSE KARRINGMELKBESKUIT
OUTYDSE KARRINGMELKBESKUIT Resep en foto: Lelane van der Walt 125 ml suiker 2 eiers 500 ml karringmelk 1 kg bruismeel 2 ml sout 250 g bak margarien Klits eiers en suiker saam tot lig, voeg karringmelk by en meng. Sif meel en sout saam en vryf margarien in. Voeg karringmelk mengsel by meelmengsel en meng […]
Recipe by Stien Rust -
BOTTERKOEKIES
BOTTERKOEKIES 4 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier knippie sout 300 ml suiker 250 g stork margarien 2 jumbo eiers Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Voeg die suiker by en roer deur. Vryf die margarien goed deur dat dit lyk soos krummels. Klits die eiers goed en voeg by. Meng deeg tot sagte bal. […]
Recipe by Stien Rust -
MAKLIKE MELKTERT
MAKLIKE MELKTERT 1 blikkie kondensmelk 4 blikkies melk 4 eiers, geklits 5 opgehoopte eetlepels Maizena ¼ teelepel sout 1 teelepel vanilla geursel 1 pakkie Tennisbeskuitjies, gekrummel 80 – 100 ml gesmelte botter Meng die koekiewkrummels en gesmelte botter en druk vas in ‘n tert bak wat gespuit is. Plaas in die yskas terwyl die vulsel […]
Recipe by Stien Rust -
TUISGEMAAKTE HOENDERNOEDELSOP
TUISGEMAAKTE HOENDERNOEDELSOP Het dit self al 2 keer gemaak en dit proe fantasties ❤️ 2 wortels, gerasper 1 aartappel, geskil en gerasper 1 ui, gerasper 1 teelepel knoffel 2 blokkies hoender ekstrak ½ pakkie spaghetti, in fyn stukkies 1 pakkie hoendernoedelsoppoeier 2 hoender borsies, klein blokkies gesny peper In ‘n pot met olie, voeg die […]
Recipe by Stien Rust -
PIESANG- EN UIESOUS VIR BRAAIVLEIS
PIESANG- EN UIESOUS VIR BRAAIVLEIS Dewald Muller het vir ‘n piesang en uie sous vir braaivleis gevra. Elize de Kock het die resep op sy versoek geplaas. Ek het dit gister gemaak saam steak en roomaartappels. Dit is so lekker ek sal dit nie net vir vleis gebruik nie. Ek sal dit as ‘n koue […]
Recipe by Stien Rust



















