Your Recipe Blog

MARIE SE ROOISPIKKEL BOONTJIESOP

MARIE SE ROOISPIKKEL BOONTJIESOP

Ek het gister boontjiesop gemaak met:

  • 1 pakkie rooispikkel boontjies, oornag in water laat lê
  • 1 kg beesvleis, opgesny
  • 6 murgbene
  • ½ bossie pietersielie, gekerf
  • ½ bossie sopseldery, gekerf
  • 1 ui, gerasper
  • 4 aartappels, gerasper
  • 4 wortels, gerasper
  • sout en peper, na smaak
  • soya sous

Plaas alles in groot kastrol met water, genoeg om al die vleis en groente te bedek.
Kook tot alles gaar is en die vleis sag is, pas die sout nou aan, indien nodig.
Druk van die boontjies stukkend, indien jy die sop dikker wil hê.

Resep en Foto: Marie Dumas Jennings

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page