Your Recipe Blog

MAAK JOU EIE NEUTERIGE KORINGMEEL

MAAK JOU EIE NEUTERIGE KORINGMEEL

Goeie plaasvervanger vir Nutty wheat… probeer gerus.
Gelykstaande aan 3.5 koppies = 500 g

  • 2 koppies koekmeel
  • 1 koppie bruin broodmeel
  • 1 koppie semels
  • Meng goed saam en gebruik in die plek van “nutty wheat” meel.
  • 2 cups cakeflour
  • 1 cup brown breadflour
  • 1 cup bran
  • Mix together and use instead of nutty wheat flour.
  • Om ” bran self raising” meel te vervang: Elize Aucamp
    Ek gebruik altyd 3 koppies (hoogvol) semels op 1 kg bruismeel.
    Vir beskuit gebruik ek: Rina Barnard
    1 kg bruismeel, 3 koppies semels, 1 koppie oats, ‘n ½ koppie klapper en ‘n pakkie neute.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page