-
COMEY SE HONDEKOEKIES
COMEY SE HONDEKOEKIES Ek maak dit al jare, en my woefe hou baie daarvan. 1 groot blik hondekos, maak fyn as dit nie is nie 2 eiers, geklits ongeveer 3 koppies Oats (hawermout), volgraan koekmeel of mengsel van die twee Meng al die bestanddele saam tot ‘n degie. Druk uit met koekiedrukker en pak op […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KUMKWAT JELLIE
KUMKWAT JELLIE Omdat kumkwat ‘n baie hoë pektien-inhoud het, hoef dit nie getoets te word nie. 250 g kumkwat vruggies 500 ml water 250 g suiker vir elke 250 ml sap Sny die kumkwatte met skil en al in dun skyfies (ek halfveer net die vruggies) in ‘n bak en voeg die water by die […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
BEST CHOCOLATE CAKE EVER
BEST CHOCOLATE CAKE EVER Best Chocolate cake ever resep kom van Anna Cameron van NZ. Ek het hierdie koek die laaste maand al 5 keer gebak. Ek gebruik wel ‘n 17 cm pan en bak 2 kleintjies vir 40 min elk. Die resep word oorspronklik in een groot pan van 25 cm gebak vir ±40 […]
Recipe by Dalene
-
SPEK EN UIE MUFFINS
SPEK EN UIE MUFFINS Net reg vir ‘n lekker midnight snack. 3 koppies koekmeel 4 teelepels bakpoeier “garlic and herb spice” knoffel swartpeper ½ teelepel sout 200 g botter 3 eiers 1 pakkie spek, fyn gesny 1 ui, fyngekap 1 koppie wortels, fyn gerasper Braai uie en spek saam en hou eenkant. Sif droë bestanddele […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PIEKEL AARTAPPELS
PIEKEL AARTAPPELS 1 kg baba-aartappels Piekel: 500 ml witasyn of appelasyn vir ’n ligter smaak 250 ml water 3 – 4 eetlepels suiker 2 eetlepels sout 3 – 4 knoffeltoontjies, gekap 1 – 2 teelepels swartpeperkorrels 1 teelepel mosterdsaad 1 – 2 lourierblare ’n paar rooipepervlokkies of vars kruie soos tiemie of roosmaryn, opsioneel Was […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
MANDARYN VERSUIKERDESKIL HAPPIE
MANDARYN VERSUIKERDESKIL HAPPIE “Het dié Mandarine Candies in ‘n video gesien en vandag gemaak. Dit is vir my baie lekker. Dit word hard soos Candy. Jy kan dit so geniet of saam met patats voorsit.” ±7 mandaryne se skille water, om skille te bedek 1 koppie water, vir stroop 1 koppie suiker, vir stroop suiker, […]
Recipe by Wadi Wadi
-
OONDGEROOSTERDE SALM OP PASTA
OONDGEROOSTERDE SALM OP PASTA Eerstens het ek gesorg dat al wat ‘n graatjie uit die vis is. salm, in porsies gesny Meng die volgende saam: 150 ml suurlemoen sap 150 ml lemoensap 1 eetlepel knoffel 200 ml bruinsuiker 100 ml water sout en pepper na smaak groot takkie roosmaryn Ekstra: hoeveelhede na gelang van porsies […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MARTIE SE TERTDOPPIES
MARTIE SE TERTDOPPIES Ek het talle doppie resepte probeer en toe maar my eie een gemaak en dit is ‘n groot sukses, klein en groot tertdoppe en die een raak nie soggy nie. Kan gebruik word vir soet- en soutterte. 420 g koekmeel 5 ml sout 15 ml suiker 200 ml botter 1 meduim eier […]
Recipe by Rina Kleinhans -
DADELBALLETJIES SONDER EIERS
DADELBALLETJIES SONDER EIERS 250 g margarien of botter ¾ koppie suiker 500 g opgesnyde dadels 1 pakkie Marie beskuitjies, fyngemaak ¾ koppie klapper ekstra klapper om bolletjies in te rol Verhit margarien en suiker tot suiker gesmelt is. Voeg die dadels by en hou aan verhit tot dadels sagter is. Meng die klapper en beskuitjies […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CREMORA VERSIERSEL
CREMORA VERSIERSEL 1 sakkie Cremora poeier (400 g) 1 koppie kookwater 2 pakkies kitspoedings van jou keuse Meng die Cremora en kookwater goed en verkoel in vrieskas vir 1 uur. Klits die Cremoramengsel op hoë spoed vir 8 minute. Voeg by: 2 pakkies kitspoedings van jou keuse, net so droog Klits goed deur en spuit […]
Recipe by Meisie van der Colff


















