Your Recipe Blog

SPEK- EN UIE MUFFINS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 - 25 min

SPEK- EN UIE MUFFINS

Resep en foto: Adri Liebenberg
Net reg vir ‘n lekker midnight snack.

  • 3 koppies koekmeel
  • 4 teelepels bakpoeier
  • “garlic and herb spice”
  • knoffel swartpeper
  • ½ teelepel sout
  • 200 g botter
  • 3 eiers
  • 1 pakkie spek, fyn gesny
  • 1 ui, fyngekap
  • 1 koppie wortels, fyn gerasper
  • Braai uie en spek saam en hou eenkant.
  • Sif droë bestanddele saam. Rasper botter in die meelmengsel in en meng goed.
  • Voeg die spek en uie by en meng deur.
  • Klits eiers goed en voeg by en meng tot ‘n deeg.
  • Maak bolletjies en pak op ‘n gespuite bakplaat of skep in muffin panne.
  • Bak vir 20 – 25 min op 180°C.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page