-
THAI GREEN CURRY CHICKEN WITH VEGETABLES
THAI GREEN CURRY CHICKEN WITH VEGETABLES 4 chicken fillets, cut into thin bite sized pieces 1 onion sliced 1 carrot, peeled and thinly sliced in rings 2 baby marrows, thinly sliced in rings 3 baby brinjals, thinly sliced in rings 1 baby fennel, thinly sliced 1 small sweet green pepper, halved, seeded and thinly sliced […]
Recipe by MeisievdC -
AVOKADO SLAAI MET SPEK EN NEUTE
AVOKADO SLAAI MET SPEK EN NEUTE 1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde […]
Recipe by Stien Rust -
PYNAPPEL YSKASTERT
PYNAPPEL YSKASTERT 1 blik ideal melk oornag in yskas 1 blik “crushed” pynappels ½ koppie suiker 1 pakkie suurlemoenjellie Tennis koekies (1 pakkie per laag) Maak jellie aan en laat afkoel. Klits ideal melk styf en voeg suiker dan geleidelik by. Voeg jellie by en klits. Dreineer vrugte en voeg by. Pak koekies in bak […]
Recipe by Stien Rust -
CHOCOLATE SQUARES
CHOCOLATE SQUARES Hierdie is die lekkerste koekies denkbaar… ongelukkig baie verslawend ook 🙈😜 Die Pro-Nutro in die resep, gee ‘n unieke smaak aan die basis. Vyftig jaar gelede (ek toe 8 jaar oud) klop ‘n Hoërskool kind aan ons voordeur op Porterville: “Tannie, wil tannie nie asb hierdie resepte boekie koop nie, dis regtig baie […]
Recipe by Stien Rust -
GEBRAAIDE RYS (FRIED RICE)
GEBRAAIDE RYS (FRIED RICE) 1 koppie rou rys 500 g wors 1 hoender borsie gemarineer in soet suursous 1 – 2 koppies fyngekapte groente (meer of minder soos jy verkies) ½ ui, gekap 1 eetlepel donker sojasous Kook rys vooraf en laat heeltemal koud word. Die koue rys gee ‘n beter tekstuur. Plaas so lepeltjie […]
Recipe by Hettie Stoltz -
BILTONG EN SAMPIOENSOP
BILTONG EN SAMPIOENSOP 250 g biltong 60 g fyn biltongpoeier 1 pakkie gesnipperde sampioene 125 g botter 250 ml koekmeel 1,5 liter beesvleisaftreksel 5 ml swartpeper of na smaak 250 ml gerasperde Cheddar kaas sout na smaak 500 ml melk 125 ml room Braai sampioene in die botter vir 7 min. Voeg die beesvleisaftreksel by. […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SONDAGSKOOL KOEK
SONDAGSKOOL KOEK 750 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 500 ml suiker 5 ml koeksoda 80 ml kakao knippie sout 500 ml kookwater 250 ml olie 10 ml vanilla geursel 50 ml asyn Sif en meng al die droë bestanddele saam. Voeg die oorblywende bestanddele by en meng goed. Skep die beslag in ‘n gespuite oondbak […]
Recipe by WayneDugmore
-
SPAANSE HOENDERGEREG
SPAANSE HOENDERGEREG 4 aartappels, in skywe gesny 1 ui, geskil en in skywe gesny 4 wortels, in skywe gesny 10 – 12 hoender boudjies 1 pakkie groentesoppoeier ½ pakkie uiesoppoeier 700 ml water 70 ml mayonnaise 70 ml blatjang 70 ml tamatiesous 2 eetlepels vars pietersielie, gekap sout en peper na smaak In ‘n groot […]
Recipe by Marika -
“MOLASSES BRAN” BROODJIE
“MOLASSES BRAN” BROODJIE Sif die volgende saam: 375 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout Voeg by die meelmengsel: 125 ml bruin suiker 125 ml klapper 250 ml oats 250 ml bran molasses (Nature’s Choice) 125 ml gemengde saad Klits die volgende saam: 2 ekstra groot eiers 375 ml milk 30 ml kook olie […]
Recipe by Marika -
SJOKOLADE BESKUITJIES SONDER VERSIERSUIKER
SJOKOLADE BESKUITJIES SONDER VERSIERSUIKER Hierdie resep is nou getoets en het geslaag! Dit is vreeslik lekker. Ek het Stork margarien ( Country spread) gebruik. Ek sal die resep volgende keer dubbel aanmaak, want een bak is nie genoeg nie 😉 2 eetlepels botter, nie gesout 1 blikkie kondensmelk 250 g Marie beskuitjies ½ koppie kakao, […]
Recipe by adamcloete



















