-
ADELE SE SUURLEMOENSTROOP
3 MaandeADELE SE SUURLEMOENSTROOP Ek het suurlemoenstroop gemaak. suurlemoene (soveel om ‘n glasbottel vol te maak) suiker Rasper skil van suurlemoen af (maak suurlemoen peper hiermee) en skil soveel moontlik van die wit af dat daar net ‘n dun lagie oor is. Sny suurlemoen in dunnerige skyfies. Neem ‘n glasbottel en voeg eerste ‘n lagie suiker […]
Recipe by Claudette Bester
-
HOE OM SUURLEMOENE TE VRIES
HOE OM SUURLEMOENE TE VRIES Ek deel graag hierdie idee met julle oulike kosmense. Ek het suurlemoene in skywe gesny en oop op ‘n skinkbord gevries. Dit daarna saam in ‘n sakkie gesit. Nou werk dit so lekker vir jou warm koppie suurlemoen en heuning mengsel. Haal een skyfie uit die sakkie en sit in […]
Recipe by Claudette Bester
-
GROEN EN ROOI SLAAI
GROEN EN ROOI SLAAI Ons eie ‘lockdown’ groentetuin het baie kreatiewe idees vir kos in my uitgebring. Die hoeveelheid blare is na smaak. gemengde slaai blare soet roket blare baba spinasieblare 1 avokado, in blokkies gesny ¼ komkommer met skil, in wiggies gesny ½ koppie rooikool, fyngekerf 1 rooi ui, fyngekerf 1 granaat, gepit 60 […]
Recipe by Claudette Bester
-
VARS BABASPINASIE PASTAGEREG
VARS BABASPINASIE PASTAGEREG Ek myself heeltemal oortref gisteraand. Ons baba-spinasieblare is reg vir pluk en besluit toe om ‘n pasta gereg te maak daarmee. 1 opgehoopte teelepel makadamia neut botter 2 eetlepels olie 1 klein rooi ui, in dun repies gesny 3 knoffelhuisies, grof gekap ongeveer 150 g baba spinasieblare 250 g spaghetti pasta ½ […]
Recipe by Claudette Bester
-
HEALTHY SPINACH, EGG AND MUSHROOM BREAKFAST
HEALTHY SPINACH, EGG AND MUSHROOM BREAKFAST This will vary, as you can use as little or much as you prefer and if you make this for more than one person, you will obviously adjust the quantity accordingly. chopped onions sliced mushrooms baby spinach egg spices In a small single size pan, start by frying the […]
Recipe by Claudette Bester
-
SAM SE LEKKER VLATERT
1 DagSAM SE LEKKER VLATERT Sondag is om die draai en baie van ons het ‘n soet tand, neh? Ons is al so op van die gewone elke Sondag dat ons amper te bang is manlief of vroulief gaan begin moan. Ek het sommer iets aanmekaar geklap. Die wenk is altyd om nooit vir buurvrou te […]
Recipe by Claudette Bester
-
GRONDBOONTJIEBOTTER KOEKIES
GRONDBOONTJIEBOTTER KOEKIES 400 ml bottel grondboontjiebotter 2 koppies suiker 2 eiers ± ½ koppie koekmeel, net om te bind dat jy maklike bolletjies kan rol Meng al die bestanddele deeglik saam. Rol bolletjies en druk plat. Bak op 180 ºC vir plus minus 10 minute of tot bruin. Nota: Ek het die dekseltjie van die […]
Recipe by Letitia
-
SJOKOLADE KARAMELKOEK
SJOKOLADE KARAMELKOEK Vir die stroop: 250 g suiker 250 ml water Vir die koek: 125 g koekmeel 2 ½ bakpoeier knippie sout 250 g botter 125 g suiker 200 g donker sjokolade 5 eiers Vir die versiersuiker: 200 g donker sjokolade 1 blik Caramel Treat Vir die stroop, los die suiker in die water op […]
Recipe by Stien Rust -
LOVELY PENNE PASTA IN ONE POT
LOVELY PENNE PASTA IN ONE POT 500 g smoked cheese sausage, cut into bite sized slices 250 g bacon, chopped 1 red pepper, chopped ½ medium onion, diced 2 cloves garlic, minced 1 cup sliced mushrooms 1 packet penne pasta, uncooked 600 ml chicken stock 2 cups Cheddar cheese ½ cup Parmesan cheese 2 cups […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SWEET POTATO BOATS
SWEET POTATO BOATS Baked sweet potato stuffed with chicken, mushrooms, green peppers, onion and garlic. 2 large sweet potatoes 2 chicken breasts (or fillets) 1 onion 1 green pepper ½ punnet of mushrooms (100 – 125 grams) 1 tablespoon crushed garlic cooking oil garlic and herb spice, or seasoning of choice grated cheese Preheat your […]
Recipe by Hettie Stoltz


















