Your Recipe Blog

HOE OM SUURLEMOENE TE VRIES

HOE OM SUURLEMOENE TE VRIES

Ek deel graag hierdie idee met julle oulike kosmense.
Ek het suurlemoene in skywe gesny en oop op ‘n skinkbord gevries.
Dit daarna saam in ‘n sakkie gesit.
Nou werk dit so lekker vir jou warm koppie suurlemoen en heuning mengsel.
Haal een skyfie uit die sakkie en sit in jou beker kookwater.
Dit werk soos ‘n bom en jy mors nie suurlemoen wat oud raak nie.
Ek gaan beslis hiervan voorraad hou vir die tyd wanneer suurlemoene nie beskikbaar is nie.
Hierdie mengsel is blykbaar baie goed vir jou om verskeie redes.

Wenk en foto: Ilse Roberts Van Wyk

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page