-
HOENDER SCHNITZELS
HOENDER SCHNITZELS 3 tot 4 hoender fillette – afhangende van hoe groot dit is koekmeel ongegeurde jogurt ¼ koppie suurlemoensap klein bietjie melk 3 koppie graanvlokkies, fyngemaak (Corn Flakes) kruie en speserye van jou keuse 3 eetlepels mieliemeel olie, vir vlak braai Slaan die hoender filette plat (koekroller met foelie omgedraai, wyn bottel, vleishammer, wat […]
Recipe by Letitia
-
LEKKER VISKOEKIES VAN STOKVIS
LEKKER VISKOEKIES VAN STOKVIS Meng die volgende: 1 pakkie smash 1½ koppie kookwater 1 eetlepel Stork Bake Voeg die volgende by: 2.5 koppies gaar stokvis 15 ml droë pietersielie 1 eier sout en pepper, na smaak ekstra eier, om in te doop broodkrummels, om in te doop Meng alles saam. Klits ekstra eier om vis […]
Recipe by WayneDugmore
-
BOTTERSKORSIE MAALVLEISGEREG
BOTTERSKORSIE MAALVLEISGEREG 500 g maalvleis bietjie olie 1 kg botterskorsie blokke 250 g sampioene 1 x blikkie Italiaanse style tamatie speserye na smaak “cocktail” tamaties Feta kaas blokkies Braai die maalvleis gaar in die olie en voeg die speserye by. Sny die sampioene op, voeg by die maalvleis en braai. Voeg Italiaaanse style blikkie tamaties […]
Recipe by WayneDugmore
-
VISKOEKIE VAN PILCHARDS EN AARTAPPELS
VISKOEKIE VAN PILCHARDS EN AARTAPPELS 1 groot blik pilchard in tamatiesous (vir meer byt, gebruik die chilli een) 5 medium aartappels 1 klein ui, gerasper 1 eier 1 koppie broodkrummels fyn droë koljander, sout en peper, vis speserye na smaak vars pietersielie Kook jou aartappels tot sag en gaar. Maak fyn . Geen botter of […]
Recipe by MeisievdC -
BANANA BREAD FROM ALDI
BANANA BREAD FROM ALDI I have this love/hate relationship with banana bread. My husband loves it, I hate making it. Not because it is hard to do. Because only one out of every 2.65 that I make is nice, not flat, not ‘’gluggy’’ or dumpling like. And that is using the same recipe, same ingredients, […]
Recipe by Claudette Bester
-
BÊREMENGSEL VIR WARMSJOKOLADE
BÊREMENGSEL VIR WARMSJOKOLADE “So is ek vandag geïnspireer om die bêremengsel vir warmsjokolade uit te toets. Ek het net helfte van die resep gemaak en ek ‘tweak’ hom nog effens. Hy proe amper soos ‘n regte restaurant hot chocolate. 2 koppies volroom melkpoeier ¾ koppie versiersuiker ½ koppie cremora of verromer 6 eetlepels kakaopoeier 1 […]
Recipe by Wadi Wadi
-
ROOM OLIEBOLLE (CREAM DOUGHNUTS)
ROOM OLIEBOLLE (CREAM DOUGHNUTS) Resep en foto: Kitty Potgieter 2 koppies bruismeel 1½ koppies gewone, ongegeurde jogurt Vulsel: karamel styfgeklopte vars room Ekstra: olie vir diep braai Plaas mediumgrootte pot op stoofplaat op medium tot hoë hitte om lekker warm te word. Smeer ’n oppervlak goed met kookolie. Meng bruismeel en jogurt deur met lepel […]
Recipe by Wadi Wadi
-
NAANBROOD
NAANBROOD “Goeiedag almal. Ek het vir die eerste keer naanbrood gemaak en het toe sommer probeer naanvetkoekies maak…ek kan ook nooit verby ‘n cream doughnut loop in die winkels nie, so ek probeer toe sommer my eie maak…die naanbrood het ons geniet met kerrie afval….die vetkoekies met mince kerrie…die doughnuts gevul met room en karamel. […]
Recipe by Wadi Wadi
-
NAAN VETKOEKIES
NAAN VETKOEKIES 3 koppies bruismeel 2 koppies gewone, ongegeurde jogurt ½ teelepel sout ‘n groot oppervlak met genoeg olie gesmeer kookolie vir diep braai Plaas pot halfpad gevul met kookolie op stoofplaat op medium tot hoë hitte. Meng al die bestanddele saam met ‘n lepel en knie liggies tot goed gemeng – degie voel klewerig; […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MAURICIA’S POACHED PEARS
MAURICIA’S POACHED PEARS Gently-simmered poached pears in a spice-infused syrup. 6 pears, peeled, cored, stalks intact 250 ml (1 cup) castor sugar 500 ml (2 cups) cold water ½ thumb-sized fresh ginger, thinly sliced 2 cinnamon sticks 2 star anise 4 whole cloves 4 cardamom pods 5 ml (1 teaspoon) vanilla essence Place all the […]
Recipe by adamcloete


















