Your Recipe Blog

VISKOEKIE VAN PILCHARDS EN AARTAPPELS

VISKOEKIE VAN PILCHARDS EN AARTAPPELS

  • 1 groot blik pilchard in tamatiesous (vir meer byt, gebruik die chilli een)
  • 5 medium aartappels
  • 1 klein ui, gerasper
  • 1 eier
  • 1 koppie broodkrummels
  • fyn droë koljander, sout en peper, vis speserye na smaak
  • vars pietersielie

Kook jou aartappels tot sag en gaar. Maak fyn . Geen botter of melk by nie.
Laat afkoel en voeg res van bestanddele by.
Rol in balletjies, plaas in yskas en laat koud word tot gebruik.
Rol elke bolletjie in bietjie meel.
Druk plat met vurk en braai in vlak olie tot goud bruin.
Dreineer op papier handdoek.

Bedien met fluffy sexy kappokartappels met knoffel en suurlemoen zest saam met outydse tamatie en uie slaai.

Resep en foto: Lelane van der Walt

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page