“MOLASSES BRAN” BROODJIE
- Sif die volgende saam:
- 375 ml koekmeel
- 10 ml bakpoeier
- 2 ml sout
- Voeg by die meelmengsel:
- 125 ml bruin suiker
- 125 ml klapper
- 250 ml oats
- 250 ml bran molasses (Nature’s Choice)
- 125 ml gemengde saad
- Klits die volgende saam:
- 2 ekstra groot eiers
- 375 ml milk
- 30 ml kook olie
Smeer 25 cm brood pannetjie met botter of gebruik Spray and Cook.
Meng nat en droë bestanddele goed saam en plaas in ‘n gespuite broodpan.
Bak ongeveer 40 minute tot ‘n uur in voorverhit oond teen 180°C.
Resep en foto: Natache Visagie
Category:
Hierdie is my resep!!!
Dit is heeltemal reg, net soos jou naam onder aan die resep wys 🙂 dankie dat jy dit met ons gedeel het..