Your Recipe Blog

CHOCOLATE SQUARES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minutes

CHOCOLATE SQUARES

Hierdie is die lekkerste koekies denkbaar… ongelukkig baie verslawend ook 🙈😜 Die Pro-Nutro in die resep, gee ‘n unieke smaak aan die basis.

Vyftig jaar gelede (ek toe 8 jaar oud) klop ‘n Hoërskool kind aan ons voordeur op Porterville: “Tannie, wil tannie nie asb hierdie resepte boekie koop nie, dis regtig baie lekker koekie resepte, Tannie sal nie spyt wees nie EN dis vir ‘n goeie saak”. Gelukkig het my Ma ingestem en ‘n boekie gekoop. Uit daardie boekie, saamgeflans en vas ge”staple” kom hierdie en ander aller heerlike resepte. In hierdie tye van tegnologie, is dit nostalgies lekker om die boekie ná 50 jaar behoue sien bly het in my Ma se resepte laai… en daai ” staples” hou nog. 😊

  • 170 g sugar
  • 1 cup cake flour
  • 1 ½ cup coconut
  • 2 teaspoon baking powder
  • 340 g butter
  • 2 cup Pro Nutro
  • 4 teaspoons cocoa
  • pinch of salt
  • Icing:
  • 15 heaped tablespoons icing
  • 5 teaspoons cocoa
  • 2 knobs butter (klonte botter)

Cream butter and sugar. Add dry ingredients. Mix well. Press into greased pan about ½ inch. Bake for 20 minutes at 300°F or 180°C.

While still hot, put following mixture on top:
Combine icing sugar, cocoa and knobs of butter. Mix with boiling water and put on top. (die gesmelte botter is alreeds amper genoeg vloeistof vir die versiersuiker, ek vat regtig die ketel en gooi DRUPPELS water in)

Recipe and photo: Erna Welgemoed Bruwer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page