-
GROOTMAAT BOONTJIESOP
GROOTMAAT BOONTJIESOP “Ek het twee groot 25 liter kastrolle gebruik. Maak ± 30 liter dik bonesop.” Lappiesboontjies kan ook gebruik word. 2 × 2 kg pakke spikkelbone (soek boontjies uit vir slegte bone) water 3 kg varkskenkels 14 mediumgrootte aartappels 12 wortels In twee aparte bakkies, voeg by in elk: 2 lam- en groente soppoeier […]
Recipe by Wadi Wadi
-
GROWWE BESKUIT
GROWWE BESKUIT Resep en foto: Natasha Nienaber “Ek het gisteraand vir my pa en ma growwe beskuit gebak. Ek dink dit het mooi uitgekom. Hier is die resep.” 5 koppies koekmeel 50 ml bakpoeier 10 ml koeksoda 10 ml sout 750 ml volkoringmeel (ek het die ‘cake wheat flour’ gebruik) 500 ml karringmelk 1½ koppies […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KLIPSOP
KLIPSOP “Soms is so ‘n sommer-net-bymekaar-gooi proses lekker en soms nie, maar dié een was woes lekker. Dis eintlik nie ‘n resep nie, maar sommer net ‘n rekord van wat ek bymekaar gegooi het! Dit was baie koste effektief, want meeste bestanddele was oorbly; net die hoenderblokkies en die ertjiesop dikmaak-blikkie was nie. Maar jis, […]
Recipe by Wadi Wadi
-
SOUTBALLETJIES
SOUTBALLETJIES “Heeeeeerlik, maklik, vining. Dit is rêrig lekker en gou-gou. Indien jy nie van pietersielie hou nie, kan jy dit net uitlos. Spekstukkies kan ook gebruik word.” olie, vir braai 2 koppies koekmeel 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel sout ½ teelepel knoffel 1 teelepel pietersielie 1 ui, gerasper 1 stuk gerasperde polonie (soveel soos verkies) […]
Recipe by Wadi Wadi
-
“DEATH BY CHOCOLATE” KOEK
“DEATH BY CHOCOLATE” KOEK 500 ml koekmeel 200 g suiker 1 teelepel bakpoeier 200 ml kookolie 3 eiers 500 ml karringmelk 4 eetlepels kakao knippie sout Sif droë bestanddele saam, meng eiers, olie en karringmelk en voeg by, meng goed. Plaas in ronde koekpan (8″), spuit vooraf met Spray en Cook. Bak vir 25 min […]
Recipe by Hettie Stoltz -
MARLENE SE SKOTSE BROSBROOD
MARLENE SE SKOTSE BROSBROOD 500 g botter, kamertemperatuur 1 koppie versiersuiker 4 koppies koekmeel 1 koppie mielieblom (Maizena) knippie sout Voorverhit oond tot 150°C. Room botter en versiersuiker saam. Sif koekmeel, mielieblom en sout saam en voeg by bottermengsel. Meng alles goed saam. Druk deeg in ‘n pan wat met bakpapier uitgevoer is plat. Merk […]
Recipe by Hettie Stoltz -
SJOKOLADEKOEK SONDER EIERS
SJOKOLADEKOEK SONDER EIERS 750 ml koekmeel 500 ml suiker 20 ml bakpoeier 80 ml kakao 5 ml koeksoda knippie sout 500 ml kookwater 250 ml olie 10 ml vanilla geursel 50 ml asyn Meng al die droë bestanddele saam in ‘n mengbak. Meng nat bestanddele saam in ‘n aparte houer en voeg by die droë […]
Recipe by MeisievdC -
VISKOEKIES VAN GAAR VIS
VISKOEKIES VAN GAAR VIS Resep en foto: Gideon Louw ± 300 g gaar vis, wat gevlok is 1 eier 1 eetlepel gewone koekmeel 1 teelepel rissievlokkies 1 eetlepel rissiesous 1 eetlepel soet rissiesous ½ medium grote fyngekapte ui geklitste eier fyn broodkrummels olie vir vlakbraai Meng al die bestanddele saam en maak klein balletjies wat […]
Recipe by Hettie Stoltz -
TRADITIONAL BREAD
TRADITIONAL BREAD Traditional bread I got the recipe from my Mom. 1 cup luke warm water (add a little bit until thick enough) 5 cups cake flour ½ cup sugar ½ teaspoon salt 10 g yeast 125 g butter Mix the dry ingredients in a big mixing bowl, add water little by little while mixing […]
Recipe by MeisievdC -
VINNIGE PAP EN WORSGEREG
VINNIGE PAP EN WORSGEREG stywe gaar pap half gaar wors (ek het sout en peper wors gebruik) 1 blikkie boerie relish 1 blikkie Ideal melk 1 pakkie “creamy mushroom/straganoff cook in sauce” kaas, gerasper In ‘n oondbak skep die helfte van die blikkie smoor. Skep pap bo-op. Sny wors in happie grote stukkies en pak […]
Recipe by Hettie Stoltz


















