Your Recipe Blog

VINNIGE PAP EN WORSGEREG

VINNIGE PAP EN WORSGEREG

  • stywe gaar pap
  • half gaar wors (ek het sout en peper wors gebruik)
  • 1 blikkie boerie relish
  • 1 blikkie Ideal melk
  • 1 pakkie “creamy mushroom/straganoff cook in sauce”
  • kaas, gerasper

In ‘n oondbak skep die helfte van die blikkie smoor. Skep pap bo-op.
Sny wors in happie grote stukkies en pak bo-op.
Skep die res van die smoor bo-oor.
Meng die pakkie “Cook in Sauce” met die Ideal melk en giet bo-oor.
Strooi kaas oor en bak in die oond teen 180ºC tot deur warm en kaas gesmelt.
Maklik en baie lekker.

Resep en foto: Natania Malan

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page