-
PAP MET ‘N KINKEL
PAP MET ‘N KINKEL Gaar redelike slap mieliepap genoeg vir ‘n laag in jou oondbak. Wors vulsel: 1 ui, fyn gesny 1 soet groenrissie, fyn gesny 1 kg wors, in wiele gesny 1 klein blikkie chakalaka medium 1 klein blikkie sousboontjies 2 eiers, geklits sout, peper en kruie na smaak genoeg gerasperde kaas vir bo-oor […]
Recipe by Marika -
4 BESTANDDELE MILO BALLE
4 BESTANDDELE MILO BALLE Ongeveer 24 balle 250 g Mariebeskuitjies (1½ pakkie) 1 blik kondensmelk 1 koppie klapper ⅓ koppie – 45 g Milo poeier Blits koekies tot baie fyn, meng res van bestanddele by. Rol in balletjies. Ek het myne so gemaak: Helfte in klapper gerol. Ander helfte in Milo gerol. Bêre in lugdigte […]
Recipe by Stien Rust -
EKSTRA LEKKER KNOFFELBROOD
EKSTRA LEKKER KNOFFELBROOD Ek verkies om my eie knoffelbrood te maak, want die wat jy koop is net goed genoeg om ‘n gat toe te stop. Ek glo ook nie, veral as dit by kos kom, dat minder is meer nie. Ek het dit by ‘n vriendin geleer en alhoewel dit bietjie meer kos, doen […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPELKOEKIES
AARTAPPELKOEKIES Die aartappelkoekies is H-E-E-R-L-I-K!!!! Sal dit defnitief weer in die toekoms maak. Regtig goedkoop en moeitevry en heerlik daarby. Defnitief ‘n wenner. Dankie Peggy . . . 3 aartappels, geskil 1 ui 1 eier, geklits 30 ml koekmeel sout en peper na smaak 5 ml bakpoeier 125 ml gerasperde Cheddarkaas 10 ml gekapte pietersielie […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MICHELLE SE GEVULDE CALAMARI BUISE
MICHELLE SE GEVULDE CALAMARI BUISE calamari buise Vulsel: 150 g spek stukkies 125 g garnale 3 eetlepels sprietui roomkaas ¼ koppie heelpit mielies Maak die spek en garnale gaar soos jy daarvan hou. Meng alle gaar bestanddele saam en vul die calamari buise. Plaas in ‘n oondbak en bak teen 180 °C vir so 40 […]
Recipe by Stien Rust -
MURGPAMPOENTJIE MUFFINS
MURGPAMPOENTJIE MUFFINS 1 koppie bruismeel ½ koppie olie 1 teelepel sout 5 eiers 1 bakkie murgpampoentjies, gerasper (300 g) 1 ui, fyn gesny 1 blik roomsoort mielies 1 koppie Cheddar kaas Braai ui in bietjie olie, voeg murgpampoentjie by en braai liggies. Meng res van die bestanddele by en skep beslag in muffinpan. Bak 45 […]
Recipe by Stien Rust -
LORRAINE SE BOONTJIESOP
LORRAINE SE BOONTJIESOP Ek ♡♡♡♡ die Kaapse nat winters. Boontjiesop en vetkoek. 1 pakkie (500 g) suikerboontjies 3 liter kookwater 500 g beesskenkelvleis met bene 500 g skaapskenkels of stowevleis 1 groot ui 1 blokkie bief-ekstrak 1 blikkie tamatiepasta 25 ml Bisto 10 ml Worcestersous sout en peper Week bone oornag in water. Volgende dag, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
FRANCO SE BOTTERHOENDER
FRANCO SE BOTTERHOENDER 1 ui, fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekap ½ toon gemmer, gerasper 800 g hoender fillette, in blokkies gesny 50 ml tamatie pasta 2 groot teelepels hoender masala 2 eetlepels botter hoender speserye 500 ml gewone volroom jogurt 1 gekapte rissie opsioneel sout en peper na smaak ½ teelepel elk kaneel en komyn […]
Recipe by Stien Rust -
CREAMY MUSSELS WITH SMOKED CHICKEN
CREAMY MUSSELS WITH SMOKED CHICKEN 1 bag of half shell mussels 1 onion, chopped 1 tablespoon crushed garlic 1 teaspoon dry thyme 2 tablespoons rosemary 2 tablespoons olive oil 1 tub fresh cream 1 packet white onion soup powder 2 cups milk 2 smoked chicken fillets, cut up salt and pepper to taste chopped parsley […]
Recipe by Nicolette Papas -
SUE SE MIELIEMEEL POFFERTJIES
SUE SE MIELIEMEEL POFFERTJIES Vandag was dit mieliemeel poffertjies! Ek het groot geword met dit, my kinders vandag is mal daaroor. Dit is heerlik net so of as ‘n peuselhappie saam braaivleis, vinger ete en die lys gaan aan. Ek wissel dit so bietjie, partykeer net gewoon, partykeer met chillie of spek, basies enige iets. […]
Recipe by Stien Rust


















