4 BESTANDDELE MILO BALLE
Ongeveer 24 balle
- 250 g Mariebeskuitjies (1½ pakkie)
- 1 blik kondensmelk
- 1 koppie klapper
- ⅓ koppie – 45 g Milo poeier
Blits koekies tot baie fyn, meng res van bestanddele by.
Rol in balletjies.
Ek het myne so gemaak:
Helfte in klapper gerol.
Ander helfte in Milo gerol.
Bêre in lugdigte houer.
Resep geplaas deur Maranda van Dam
Foto: Maranda van Dam
Category:












