-
PYNAPPEL, KAAS EN UIE BRAAIBROODJIES
PYNAPPEL, KAAS EN UIE BRAAIBROODJIES Die skoolvakansie het nou hier begin, so dis weer tyd vir idees vir die seuns se middagetes! Het gedink ek sal hierdie ene deel – iets wat nogals gewild is in NZ, naamlik ‘n “pineapple, cheese and onion toastie” (jy kan dit hier by die petrolstasie koop). Klink weird, maar […]
Recipe by Stien Rust -
TRACY’S BEST SCONES
TRACY’S BEST SCONES The best scones I’ve made! 3 cups self raising flour 1 cup cream 1 cup lemonade 1 egg Mix all together and on a floured surface, just knead a little, not too much. Roll out but not too much either, I just used my hands to flatten the dough a little, cut […]
Recipe by Stien Rust -
MUSHROOM AND PEPPER SAUCE
MUSHROOM AND PEPPER SAUCE 250 g Portabellini mushrooms, wiped and sliced butter and oil for frying ½ packet of mushroom soup powder 250 ml milk freshly ground black pepper, to taste Pour 10 ml oil in saucepan and a big knob of butter. Fry the mushrooms until they start going brown on the edges. Turn […]
Recipe by WayneDugmore
-
AARTAPPEL “CRISPS” IN DIE OOND
AARTAPPEL “CRISPS” IN DIE OOND 2 of 3 medium groot aartappels, in dun skyfies gesny 1 eetlepel olyfolie 1 koppie wit asyn gemaalde swart peper en sout na smaak Gooi die skyfies en asyn in ‘n bak sodat dit bedek is en laat vir ‘n half uur staan. Dreineer die asyn. Meng die olyfolie en […]
Recipe by WayneDugmore
-
JANE SE ASYNPOEDING
JANE SE ASYNPOEDING Beslag: 60 g botter of margarien 125 ml suiker 1 ekstra-groot eier 15 ml gladde appelkooskonfyt 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 1 ml (knippie) sout 5 ml koeksoda 250 ml melk 30 ml asyn Stroop: 80 ml suiker 80 ml melk 60 ml kookwater 45 ml botter of margarien 5 ml […]
Recipe by Marika -
CANNELLONI MET MAALVLEIS
CANNELLONI MET MAALVLEIS 500 g maalvleis 1 pakkie spek 1 ui 2 knoffelhuisies tamatie puree sout en peper steak en tjops spice mix herbs 250 ml room bloukaas, indien verkies en opsioneel genoeg gerasperde cheddar kaas Sny uie, knoffel en spek lekker fyn. Braai so rukkie en sit maalvleis by, maak die vleis mooi los […]
Recipe by Stien Rust -
CHIMICHURRI-SOUS
CHIMICHURRI-SOUS In Argentinië word dit by alle vleis bedien. Ek is mal daaroor, en dis so natuurlik en gesond boonop. Ek het geen enkele resep gebruik nie, maar maak dit min of meer soos hieronder. Al wat ek beslis ook gaan byvoeg, is gekapte kruisement. Ek gebruik my staafmenger omdat ‘n prosesseerder die sous te […]
Recipe by Stien Rust -
GIDEON SE TWISTERS
GIDEON SE TWISTERS Ons het die twisters gemaak vir ‘n middag oudurfie – Was baie lekker! 2 velle skilferkorsdeeg genoeg chilliesous om een vel mee te smeer 1 koppie gerasperde Chedder kaas 1 koppie gerasperde mature Cheddar kaas 1 bakkie roomkaas, salm geur Rol een vel deeg op ‘n meeloppervlak effens uit sodat dit nog […]
Recipe by Stien Rust -
MAKLIKE KERRIE GROENBOOONTJIES
MAKLIKE KERRIE GROENBOOONTJIES Baie dankie vir die groep! Ek word sommer daagliks gemotiveer deur almal se bydraes! Vir 1 kg groenboontjies (ek het trippel gemaak) – is maar ‘n eenvoudige reseppie: Kook die saam vir so 10 tot 12 minute. 1 kg groenboontjies, gekerf na keuse 10 ml sout 500 g uie, gekerf 500 ml […]
Recipe by Stien Rust -
MOSTERDRING
MOSTERDRING 4 eiers 250 ml water 125 ml asyn 150 g wit suiker 15 ml gelatien 15 ml mosterdpoeier 2 ml borrie 1 ml sout 250 ml room Klits die eiers in die boonste deel van’n dubbele kastrol. Klits die water en asyn by die eiers. Meng die suiker, gelatien, mosterd, borrie en sout en […]
Recipe by adamcloete



















