Your Recipe Blog

MAKLIKE KERRIE GROENBOOONTJIES

MAKLIKE KERRIE GROENBOOONTJIES

Baie dankie vir die groep! Ek word sommer daagliks gemotiveer deur almal se bydraes!
Vir 1 kg Groenboontjies (ek het trippel gemaak) – is maar ‘n eenvoudige reseppie:
  • Kook die saam vir so 10 tot 12 minute.
  • 1 kg groenboontjies, gekerf na keuse
  • 10 ml sout
  • 500 gr uie, gekerf
  • 500 ml water
  • Meng intussen en hou eenkant:
  • 1 koppie suiker
  • 1 hoogvol eetlepel koekmeel
  • 2 hoogvol teelepels medium kerriepoeier (ek gebruik TAJ MAHAL se Extra Special medium)
  • ½ teelepel borrie
  • 1 koppie wit druiwe asyn

Roer dit by die booontjies in en kook tot bone sag is, en die sous lekker verdik.
Bottel warm in voorbereide bottels.

 

EASY GREEN BEAN RECIPE

  • Cook for about 10 to 12 minutes.
  • 1 kg green beans, sliced
  • 10 ml salt
  • 500 g onions, sliced
  • 500 ml water
  • Meanwhile, mix together:
  • 1 cup sugar
  • 1 tablespoon cake flour
  • 2 teaspoons medium curry powder (I used TAJ MAHAL’s Extra Special medium)
  • ½ teaspoon turmeric
  • 1 cup white grape vinegar

Stir into the beans and cook until beans are tender and the sauce thickens.
Bottle warm.

Resep geplaas deur Belinda Havenga
Foto: Belinda Havenga

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page