-
CHICKEN LIVERS
KIPPELEVERS pond kippelevers 1 grote ui in stukjes doosje champignon in plakjes 1 bakje gerookt spekblokjes zout, peper maggi Snij de levers klein, strooi er peper en zout op. Doen in een pan beetje olie, bak hier de spekjes in, als deze haast gaar zijn doe de uien erbij, bak dit een paar minuten, champignon […]
Recipe by Hettie Stoltz
-
GEBOTTELDE KRUIE TAMATIES
GEBOTTELDE KRUIE TAMATIES 2 kg tamaties, geskil en in helfte gesny sout na smaak vars basil, tiemie en roosmaryn na smaak 1 koppie bruin asyn ¾ koppie suiker Kook tamaties, asyn, suiker en sout saam. Het dit vir so uur gekook. Vat so koppie van die mengsel en verpulp dit, sit dit terug by die […]
Recipe by Hettie Stoltz
-
FRIKKIE SE NUWE SJOKOLADEKOEK
FRIKKIE SE NUWE SJOKOLADEKOEK Gebruik ‘n 23 cm pan, bodem uitgevoer met bakpapier en gespuit. Oond 170°C Thermofan (of 180⁰C konvensioneel) met ‘n poedingbakkie kookwater onder in die oond. 6 eiers, geskei 1½ koppies strooisuiker 80 ml kakao in ‘n maatbeker. Maak vol met kookwater tot 300 ml en meng dan tot opgelos. (Gebruik vir […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
GEROOKTE KAAS EN SMOOR BROOD “BAGLES”
GEROOKTE KAAS EN SMOOR BROOD “BAGLES” 1.5 koppie gerookte kaas 250 g fyn gekapte uie en groen en/of rooi soetrissies 500 g bruismeel 500 ml karringmelk 1 teelepel origanum 1 eier ¼ koppie gemengde sade ¼ blokkie oxo knippie sout Sit oond op 180 ºC. Smoor uie en soetrissie in pan met origanum (ek gooi […]
Recipe by Stien Rust
-
SMELT IN DIE MOND HOENDER
SMELT IN DIE MOND HOENDER Dit het so lekker gelyk dat ek my spyskaart vir die week aangepas het en is glad nie spyt! Smelt in die mond hoender… fantasties! 😃 4 hoenderborsies 1 koppie mayonnaise 1 teelepel knoffelpoeier 1 koppie Parmesan kaas, gerasper sout en peper na smaak Plaas hoenderborsies in ‘n gespuite oondbak. […]
Recipe by Stien Rust
-
GRIEKSE PASTASLAAI
GRIEKSE PASTASLAAI 500 g pasta (penne of skroewe) 100 ml olyfolie 80 ml balsamiese asyn 300 ml grof gekrummelde Fetakaas 5 stingeluie, in ringe gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny 250 g kersietamaties, gehalveer 20 swart olywe, ontpit en in kwarte gesny 3 pikante rissies (Pepperdew), in stukkies gesny (opsioneel) 30 ml […]
Recipe by Joanita
-
APPEL-EN-BLOUKAAS-GROENSLAAI
APPEL-EN-BLOUKAAS-GROENSLAAI 3 Granny Smith appels flou suurlemoenwater kookolie vir diepbraai 2 snye witbrood, korsies verwyder en in blokkies gesny verskeidenheid vars slaaiblare 50 g pekanneute, grofgekap 125 g bloukaas mosterdslaaisous of gekookte mosterdslaaisous Ontkern die appels, sny in wiggies en doop in suurlemoenwater. Verhit die olie in ‘n kastrolletjie en braai die broodblokkies tot goudbruin […]
Recipe by Joanita
-
QUICK BUTTERMILK RUSKS
QUICK BUTTERMILK RUSKS 1 kg self raising flour 250 ml sugar 5 ml salt 2 eggs, beaten 250 g Stork-to-bake margarine or any high fat margarine (70% or more) or butter, melted 500 ml buttermilk/amasi or milk 45 ml white vinegar or lemon juice to thicken 45 ml vanilla essence Note: I made a double […]
Recipe by Ida Bouwer
-
SPYROS SE VARKSULT-BRAWN
SPYROS SE VARKSULT-BRAWN 4 varkpootjies 500 g varkvleis, sonder vet (boudvleis is ideaal) 3 wortels 6 eiers gelatien sout, peper, naeltjies en heel pietersielie blare 1 eetlepel asyn gemengde piekels of agurtjies (gekleurde suur-uitjies en olywe, werk ook baie goed) Kook die vleis saam met die wortels wat in ringe gesny is, asook die kruie […]
Recipe by adamcloete
-
BAIE MAKLIKE CIABATTA
BAIE MAKLIKE CIABATTA 1 kg witbroodmeel 10 ml sout 1 sakkie kitsgis (10 g) 900 ml louwarm water Plaas al die bestanddele in ‘n groot mengbak. Roer met houtlepel tot gemeng. Maak toe met kleefplastiek en laat oornag in die yskas. Volgende dag: Sif bietjie meel op werksoppervlak en keer deeg uit, vorm 2 brode […]
Recipe by Stien Rust