Your Recipe Blog

BAIE MAKLIKE CIABATTA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 minute

BAIE MAKLIKE CIABATTA

  • 1 kg witbroodmeel
  • 10 ml sout
  • 1 sakkie kitsgis (10 g)
  • 900 ml louwarm water

Plaas al die bestanddele in ‘n groot mengbak. Roer met houtlepel tot gemeng.
Maak toe met kleefplastiek en laat oornag in die yskas.

Volgende dag:
Sif bietjie meel op werksoppervlak en keer deeg uit, vorm 2 brode rofweg in ovaalbrode.
Smeer bakplaat goed en laat brode daarop rys vir ½ uur in die son.
Voorverhit die oond tot by 180°C.
Bak ½ uur tot mooi bruin.
Gooi uit en laat effe afkoel en geniet!

Resep geplaas deur Hannah Frauendorf Langenhoven
Foto: Hannah Frauendorf Langenhoven

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5