-
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN)
QUARKSTOLLEN (MAASKAAS STOLLEN) Die resep is vir een brood of twee kleiner brode. 500 g koekmeel 4 teelepels bakpoeier 125 g suiker 4 teelepels vanilla suiker of 1 teelepel vanilla geursel 2 eiers 175 g botter 250 g maaskaas bietjie sout 1 teelepel amandel geursel ½ teelepel kaneel 150 g gemaalde almandels 250 g rosyne […]
Recipe by Tasha
-
MANGOKONFYT
MANGOKONFYT Dis mos nou mangoseisoen. Ek het vandag vir die tweede keer, hierdie seisoen, mangokonfyt gekook. Dis ons almal se gunstelingkonfyt. Hier is die resep. 3 kg ryp mangoblokkies (Sonder skille en sonder pitte afgeweeg.) 1,8 kg suiker (Ek het wit gebruik, maar jy kan bruin ook gebruik.) 220 ml suurlemoensap en nog 6 suurlemoenskywe […]
Recipe by Rina Kleinhans -
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD
STOLLEN – DUITSE VRUGTEBROOD Ons het kersete op ‘n jagplaas gaan eet. Ek het egter vroeër in Desember vir ons Stollen gebak. Hier is my eie resep. Dis Duitse vrugtebrode. Ek het die resep al amper 40 jaar gelede opgestel. Stollen is duur om te maak en vat lank, maar dis die moeite werd, omdat […]
Recipe by Rina Kleinhans -
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI
AARTAPPEL- EN GROENBOONTJIESLAAI Iets anders as die normale aartappel slaai Omdat ons net 2 is en ek nie geweet het of dit lekker gaan wees nie, het ek min gemaak. So jy gaan dit moet verdubbel as jy meer mense is. Maak eers sous soos resep en as dit te min is kan jy meer […]
Recipe by Marika -
TOEBROODJIESMEER
TOEBROODJIESMEER Ook baie lekker op ‘n soutbeskuitjie. 2 gerookte Spar Weense worsies 100 g gerookte Spar Country Ham ½ koppie gerasperde Cheddar kaas 3 – 4 eetlepels mayonnaise geurmiddels na smaak Ek het gerookte paprika en knoffel en kruie geurmiddel gebruik. Meng tot ‘n smeer in ‘n voedselverwerker. Bêre in die yskas in ‘n bakkie […]
Recipe by Marika -
SKILFERKORS WORSROLLETJIES
SKILFERKORS WORSROLLETJIES Vanoggend die skilferkors worsies.gebak skilferkors deeg mosterdsous gerookte cabanossi Sny skilferkorsdeeg in repe. Smeer met mosterd. Plaas cabanossi binne die deeg en rol op. Plaas in papierbakkie en bak vir 220°C vir 20 min en weer op 180°C tot goudbruin. Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
Recipe by Tasha
-
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG
BOELIEBIEF AARTAPPELGEREG aartappels ( soveel soos nodig vir die hoeveelheid mense) knoffel sagte botter of margarien boeliebief fyn gemaak of blokkies gesny gerasperde kaas ui blatjang Maak die aartappels in hulle skil gaar in die mikrogolf. Skil die aartappels en sny ronde skywe. Pak ‘n laag in ‘n oondbak. Sny vars knoffel fyn en meng […]
Recipe by Dalene
-
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF
FERRERO ROCHER KOEKSTRUIF Ek deel die resep vir ‘n hazelnut en Nutella Ferrero Rocher trifle wat ek op Instagram gesien het. 1 groot of 2 klein sjokolade rolkoeke sonder versiersel, of ‘n groot eenlaag plein sjokolade sponskoek 500 ml room 2 eetlepels versiersuiker 10 ml vanilla 400 g Nutella 100 g haselneute gerooster en fyn […]
Recipe by Dalene
-
MY OUMA SE GROENTESOP
MY OUMA SE GROENTESOP “My Ouma se resep wat ek nou nog maak, is so eenvoudig en so lekker! Dis hoe ek dit maak (alles op gevoel). Hier het jy dan die beste sop in die hele werêld. Ek maak dit al vir amper 18 jaar elke winter, en dit is altyd n wenner!” 2 […]
Recipe by Wadi Wadi
-
KAKIEJONGENS (KERSIES)
KAKIEJONGENS (KERSIES) Elke jaar rondom Kersfees maak ek Boerjongen soos ek dit in België leer maak het: pruimedante ingelê met brandewynstroop. Vanjaar debuteer ek met my eie variasie: Kakiejongen (omdat die vrugte rooi is soos die Engelse soldate se baadjies in die Anglo-Boereoorlog). Dit is sappige ryp kersies in brandewynstroop. 4 koppies water 2 koppies […]
Recipe by Rina Kleinhans


















